
Insights from recent episode analysis
Audience Interest
Podcast Focus
Publishing Consistency
Platform Reach
Insights are generated by CastFox AI using publicly available data, episode content, and proprietary models.
Most discussed topics
Brands & references
Est. Listeners
Insufficient chart data. Estimates will improve as the show charts.
- Per-Episode Audience
Est. listeners per new episode within ~30 days
N/A🎙 Daily cadence·1,000 episodes·Last published today - Monthly Reach
Unique listeners across all episodes (30 days)
N/A - Active Followers
Loyal subscribers who consistently listen
N/A
Market Insights
Platform Distribution
Reach across major podcast platforms, updated hourly
Total Followers
—
Total Plays
—
Total Reviews
—
* Data sourced directly from platform APIs and aggregated hourly across all major podcast directories.
On the show
From 32 epsHosts
Recent guests
No guests detected in recent episodes.
Recent episodes
Klein in My Hande, Magtig in Syne
Jun 25, 2026
3m 04s
Gerief of Moed?
Jun 24, 2026
3m 10s
Dring deur tot die Kern
Jun 23, 2026
2m 53s
Die Goeies Neem die Lang Pad
Jun 22, 2026
3m 19s
Staak Jou Verskonings
Jun 21, 2026
2m 50s
Social Links & Contact
Official channels & resources
Official Website
Login
RSS Feed
Login
| Date | Episode | Topics | Guests | Brands | Places | Keywords | Sponsor | Length | |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| 6/25/26 | ![]() Klein in My Hande, Magtig in Syne | Send us Fan Mail Johannes 6:7-9 Filippus antwoord Hom toe: “Twee honderd mense se dagloon is nie eers genoeg om elkeen van hulle 'n stukkie brood te laat kry nie.” 'n Ander dissipel, Andreas, die broer van Simon Petrus, sê toe vir Hom: “Hier is 'n seuntjie met vyf garsbrode en twee vissies; maar wat is dit vir so baie mense?” Kan ‘n mens 'n skare van vyfduisend met twee klein vissies en vyf brode voed? Dit klink belaglik, nie waar nie? Ek bedoel ... wat het Jesus gedink? Gladys Ay... | 3m 04s | ||||||
| 6/24/26 | ![]() Gerief of Moed? | Send us Fan Mail Jesaja 1:17 Leer eers om goed te doen. Sorg dat mense regverdig behandel word. Help mense wat verdruk word. Verdedig die weeskind. Pleit vir die regte van die weduwee. (NLV) Ons is nogal geneig om dubbele standaarde te hê as dit by geregtigheid kom. Wanneer ons onskuldig geblameer word, my maat, dan wil ons hê geregtigheid moet geskied! Maar wat gebeur wanneer ‘n ander persoon onskuldig moet ly? Hoeveel pla dit ons? Gee ons dan werklik om? Wêreldwyd word fabrieke en and... | 3m 10s | ||||||
| 6/23/26 | ![]() Dring deur tot die Kern | Send us Fan Mail Spreuke 18:15 'n Mens met insig doen kennis op; wyse mense hou hulle ore oop vir kennis. Het ons nie dalk al te gewoond geraak aan kitsoplossings vir ons uitdagings nie? So, wanneer jy 'n probleem ondervind wat jy nie maklik kan oplos nie; wat doen jy? Gedurende die vroeë 20ste eeu is die wêreld van die fisika oorheers deur die aannames wat Newton gemaak het. Baie mense het sy wette as onbetwisbare "feite" aanvaar, maar Albert Einstein het geleer om dieper as die opperv... | 2m 53s | ||||||
| 6/22/26 | ![]() Die Goeies Neem die Lang Pad | Send us Fan Mail Hebreërs 5:13-14 Iemand wat nog van melk lewe, kan nie saampraat oor wat reg of verkeerd is nie, want hy is nog 'n kind. Vaste kos is vir grootmense, vir mense wat oor insig beskik en wat deur ervaring geoefen is om tussen goed en kwaad te onderskei. Ons het elke dag verskeie keuses. Dis baie maklik om kortpad te kies, nie waar nie? Ja, ons kan besluit om die maklike roete te neem omdat dit gerieflik is, of aan die anderkant kan ons kies om die langer roete te neem omda... | 3m 19s | ||||||
| 6/21/26 | ![]() Staak Jou Verskonings | Send us Fan Mail Romeine1:20 Van die begin van die skepping af het God Hom baie duidelik aan ons bekendgemaak. Alhoewel niemand van ons God met die blote oog kan sien nie, het Hy sy groot krag oral in die skepping aan ons kom wys. Sy handewerk wys dat Hy die enigste ware God is. Daarom het die mense geen verskoning nie. (DB) Ons vermoë om voor die hand liggende feite te ontken, is verstommend. Ons kan met onbetwisbare bewyse van die bestaan van iets gekonfronteer word, maar op grond van... | 2m 50s | ||||||
| 6/20/26 | ![]() Hemelse Genot | Send us Fan Mail Psalm 149:4 Die Here se kinders gee Hom groot plesier. Mense sonder status of belangrikheid behandel Hy soos konings wanneer Hy hulle help.(DB) Die woord "plesier" kan positief of negatief klink; afhangend van die soort plesier waarvan ons praat. Maar het jy al ooit gewonder of God ook plesier ervaar, en indien wel, wat sou Hom plesier gee? Elke keer wanneer ek hierdie Psalm lees, vul dit my met soveel opwinding en verwondering: Psalm 149:4 Die Here se kinders gee Hom g... | 2m 56s | ||||||
| 6/19/26 | ![]() Lyding teenoor Beloning | Send us Fan Mail Lukas 6:22-23 Geseënd is julle wanneer die mense julle haat en julle verstoot en uitskel en julle naam vermy soos iets wat sleg is, alles ter wille van die Seun van die mens. Wees bly op daardie dag en spring rond van vreugde, want vir julle is daar groot beloning in die hemel. Hulle voorvaders het immers met die profete net so gemaak. Die mens wat in Jesus Christus glo, sal in 'n mindere of meerdere mate op een of ander manier lyding ervaar. Vir sommige van ons mag dit... | 3m 02s | ||||||
| 6/18/26 | ![]() Dapper Geloof | Send us Fan Mail Romeine 1:16-17 Vir hierdie Goeie Nuus is ek allesbehalwe skaam. Dit is immers God se krag wat hier aan die werk is. Dit bring verlossing vir elkeen wat glo – heel eerste vir die Jode, maar ook vir die nie-Jode. Hierdie Goeie Nuus maak bekend dat God ons van ons sondes vryspreek. En dit gebeur enkel en alleen deurdat ons glo. Soos die Skrif sê: “Elkeen wat vrygespreek word omdat hy glo, sal lewe.” (NLV) Wat glo jy regtig diep in jou hart van God? Glo jy in die krag van ... | 2m 48s | ||||||
| 6/17/26 | ![]() Junie Nuusbrief 2 | Send us Fan Mail Goeiedag al ons VARS-vriende. Ek is Jokkie Gauché en hier is VARSVANDAG se Tweede Nuusbrief vir Junie. Dis altyd vir ons 'n groot bederf om deur hierdie nuusbrief by jou in te loer. Ons wil hê jy moet vandag weet hoe opreg ons jou waardeer. Jy is nie net 'n intekenaar op 'n lys nie; jy is 'n noodsaaklike vennoot in God se Koninkryk. Wanneer ons praat van jou vennootskap in ’n wêreldwye bediening, praat ons van getroue dissipelmakers soos Berni se Poolse vriend, Henryk ... | 2m 46s | ||||||
| 6/17/26 | ![]() Vreeslose Geloof | Send us Fan Mail Romeine 1:16 Ek skaam my nie oor die evangelie nie, want dit is 'n krag van God tot redding van elkeen wat glo, in die eerste plek die Jood, maar ook die nie-Jood. Ons beleef hoe so baie mense vandag met groot ophef vir Christus verwerp. Sulke mense verwerp die idee dat daar 'n God van liefde en geregtigheid in die hemel is; hulle verwerp die ongelooflike idee dat Hy enigiets so dramaties sou doen as om sy Seun na hierdie wêreld te stuur om vir ons aan 'n kruis te sterf... | 2m 58s | ||||||
Want analysis for the episodes below?Free for Pro Submit a request, we'll have your selected episodes analyzed within an hour. Free, at no cost to you, for Pro users. | |||||||||
| 6/16/26 | ![]() Die Here Versterk Jou | Send us Fan Mail Jesaja 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou. Was jy al op 'n punt waar jy geen hoop vir die toekoms gehad het nie? Waar jy gedink het dat jy nie gaan oorleef nie? Waar jy geen geloof in God gehad het nie? Miskien was jy al daar, of miskien het jy al iemand ontmoet wat so moedeloos gevoel het? Vilhjalmur Stefansson was 'n Arktiese ontdekkingsreisiger va... | 2m 52s | ||||||
| 6/15/26 | ![]() Lewe in die Lig | Send us Fan Mail 1 Johannes 1:7 Maar as ons in die lig lewe soos Hy in die lig is, het ons met mekaar deel aan dieselfde gemeenskap en reinig die bloed van Jesus, sy Seun, ons van elke sonde. Ek was nog altyd baie erg oor tegnologiese dinge … elke nuwe uitvinding lyk asof dit so slim is en so wonderlik gaan werk. En dan wonder ek, het hierdie masjientjies en affêretjies nie dalk vir ons te belangrik geword nie? Het ons toegelaat dat dit ons van ‘n vervullende lewe beroof? 'n Man koop di... | 2m 59s | ||||||
| 6/14/26 | ![]() Aanskou die Heerlikheid van die Here | Send us Fan Mail Jesaja 6:1,3 In die jaar van koning Ussia se dood het ek die Here gesien. Hy het op 'n baie hoë troon gesit, en die onderste van sy kleed het die tempel gevul. Die serafs het mekaar telkens toegeroep: “Heilig, heilig, heilig is die Here die Almagtige! Die hele aarde is vol van sy magtige teenwoordigheid.” 'n Vlieënier wat probeer om in 'n verskriklike storm sy vliegtuig te land, moet 'n keuse maak. Daar is geweldige turbulensie, die sigbaarheid is zero en die onbetwisba... | 3m 07s | ||||||
| 6/13/26 | ![]() Om Jou Vyand Lief te Hê✨ | obediencesociety+3 | — | Psalm 119:93 | — | obediencesociety+3 | — | 2m 58s | |
| 6/12/26 | ![]() Moenie Alles Glo Wat jy Hoor Nie✨ | media trustsocial media+3 | — | Spreuke 29:2 | — | newstrust+5 | — | 2m 55s | |
| 6/11/26 | ![]() Moenie ‘n Bedrieër Wees Nie✨ | honestyfaith+3 | — | Psalm 119:29-32 | — | bedrieërlewe+6 | — | 3m 07s | |
| 6/10/26 | ![]() Wie is Jesus vir Jou?✨ | Who is JesusFaith+3 | — | Matteus 16:13-16 | — | JesusSimon Peter+3 | — | 3m 07s | |
| 6/9/26 | ![]() Kus die Roede✨ | prayerpersonal crisis+3 | — | Psalm 56:9,10 | — | prayercrisis+5 | — | 2m 52s | |
| 6/8/26 | ![]() Beheer Jou Sake met Integriteit✨ | integrityfinance+3 | — | Psalm 112:4-5 | — | integrityfinance+5 | — | 3m 19s | |
| 6/7/26 | ![]() Die Kalmte Voor Die Storm✨ | listeninganger+3 | — | Jakobus 1:19-20 | — | listeninganger management+3 | — | 3m 13s | |
| 6/6/26 | ![]() ‘n Ander Soort Wysheid✨ | wisdomjealousy+4 | — | Jakobus 3:16-17 | — | wisdomjealousy+5 | — | 3m 14s | |
| 6/5/26 | ![]() Vra vir God Vrae✨ | wisdomknowledge+3 | — | Spreuke 2:3-6 | — | wisdomknowledge+3 | — | 3m 01s | |
| 6/4/26 | ![]() Heeltemal Teenoorgesteld✨ | trust in Godself-discovery+3 | — | Spreuke 3:5-8 | — | trustself-discovery+3 | — | 3m 07s | |
| 6/3/26 | ![]() Selfs Al … | Send us Fan Mail Daniël 3:17-18 Ons het ons God vir wie ons dien. Hy het die mag om ons te red uit die brandende oond, en Hy sal ons ook red uit u mag. Selfs as Hy dit nie doen nie, moet u weet dat ons u god nie sal dien nie, die goue beeld wat u laat oprig het, nie sal aanbid nie.” In tye van uiterse teëspoed moet ons elkeen besluit: Sal ek aanhou om op God te vertrou ... of moet ek maar opgee? En, laat ons dit duidelik stel, dis een van die moeilikste besluite wat jy ooit sal moet nee... | 3m 11s | ||||||
| 6/2/26 | ![]() Slim Ontwerp | Send us Fan Mail Jesaja 43:2 As jy deur water moet gaan, is Ek by jou, deur riviere, hulle sal jou nie wegspoel nie; as jy deur vuur moet gaan, sal dit jou nie skroei nie die vlamme sal jou nie brand nie, Met my werk by Christianityworks, bring ek baie tyd op vliegtuie deur. En wanneer daardie groot passasiersstralers op die aanloopbaan afrol om gereed te maak om te vertrek, verbaas dit my altyd hoe die loodse hulle in die lug kry. Met my gereelde vlugte in gedagte, kan jy jou voorstel ... | 2m 53s | ||||||
Showing 25 of 887
Pitch Fit is a Pro feature
See how bookable this show is for guests, which brands already advertise, the per-episode ad value, and the best-fit guest and sponsor profile. The numbers are blurred on the free plan.
How readily this show books outside guests like you.
How proven this show is for host-read sponsorships.
For Guests
ProFor Advertisers
ProUpgrade to Pro to unlock guest cadence, sponsor categories, fit scores, and per-episode ad value for this show.
