
Insights from recent episode analysis
Audience Interest
Podcast Focus
Publishing Consistency
Platform Reach
Insights are generated by CastFox AI using publicly available data, episode content, and proprietary models.
Most discussed topics
Brands & references
Est. Listeners
Insufficient chart data. Estimates will improve as the show charts.
- Per-Episode Audience
Est. listeners per new episode within ~30 days
N/A🎙 Weekly cadence·94 episodes·Last published yesterday - Monthly Reach
Unique listeners across all episodes (30 days)
N/A - Active Followers
Loyal subscribers who consistently listen
N/A
Market Insights
Platform Distribution
Reach across major podcast platforms, updated hourly
Total Followers
—
Total Plays
—
Total Reviews
—
* Data sourced directly from platform APIs and aggregated hourly across all major podcast directories.
On the show
From 12 epsHost
Recent guests
Recent episodes
Ep. 72 - "Kill the Boer" is nie net 'n metafoor nie. Hier is die bewyse.
Jun 24, 2026
9m 00s
Ep. 71 - Om te streef na “radikale normaliteit”
Jun 3, 2026
4m 48s
Ep. 70 - Die toekoms behoort aan die bouers, nie die hernoemers nie
May 5, 2026
4m 29s
Ep. 69 - Hoekom ontaard liberale demokrasieë in tirannieë?
Apr 15, 2026
8m 48s
Ep. 68 - In multikulturele politiek kraai identiteit steeds koning
Feb 18, 2026
8m 23s
Social Links & Contact
Official channels & resources
Official Website
Login
RSS Feed
Login
| Date | Episode | Topics | Guests | Brands | Places | Keywords | Sponsor | Length | |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| 6/24/26 | ![]() Ep. 72 - "Kill the Boer" is nie net 'n metafoor nie. Hier is die bewyse. | Is die berugte "Kill the Boer"-dreunsang deur die leier van die Economic Freedom Fighters (EFF), Julius Malema, 'n letterlike oproep tot geweld, of "net 'n metafoor" soos sy verdedigers, insluitend president Cyril Ramaphosa, beweer? Ek het 'n groot hoeveelheid bewyse saamgestel om hierdie valse narratief te weerlê. Verseker dat Julius Malema agter tralies beland. Besoek: https://www.artikels.afriforum.co.za/afriforum-ontbloot-julius-malema-se-ekstremisme-aan-die-wereld-en-eis-internasionale-gevolge/ | 9m 00s | ||||||
| 6/3/26 | ![]() Ep. 71 - Om te streef na “radikale normaliteit”✨ | normalitydebate+3 | — | — | Afrikaners | normalityAfrikaners+3 | — | 4m 48s | |
| 5/5/26 | ![]() Ep. 70 - Die toekoms behoort aan die bouers, nie die hernoemers nie✨ | politicsnaming+3 | — | ANC | Graaff-Reinet | ANCGraaff-Reinet+5 | — | 4m 29s | |
| 4/15/26 | ![]() Ep. 69 - Hoekom ontaard liberale demokrasieë in tirannieë?✨ | liberal democraciestyranny+2 | — | The Total State | tirannieë | politicsdemocracy+1 | — | 8m 48s | |
| 2/18/26 | ![]() Ep. 68 - In multikulturele politiek kraai identiteit steeds koning✨ | multicultural politicsidentity+4 | — | Wie is ons | AmerikaEuropa | identity21st century+1 | — | 8m 23s | |
| 2/18/26 | ![]() Ep. 67 - Is Amerika en Europa besig om te Suid-Afrikaniseer?✨ | Suid-Afrikanisasiebeleid+1 | — | — | AmerikaEuropa+1 | AmerikaEuropa+1 | — | 5m 20s | |
| 1/29/26 | ![]() Ep. 66 - Hoe lyk die toekoms vir Afrikaners in Afrika?✨ | Afrikanershistory+2 | — | BoereGroot Trek+3 | Afrika | Groot TrekBloedrivier+3 | — | 17m 05s | |
| 1/26/26 | ![]() Ep. 65 - Vir individue en volke is isolasie dikwels ’n keuse✨ | isolatieorganisasie+3 | — | AfriForum | — | 21ste eeugemeenskapsbouers+1 | — | 7m 49s | |
| 10/15/25 | ![]() Ep. 64 - Die wêreld vind uit van polities ongerieflike feite oor Suid-Afrika✨ | political issuescorruption+2 | — | — | — | truthgovernment+3 | — | 4m 55s | |
| 9/23/25 | ![]() Ep. 63 - Ons is almal Charlie Kirk✨ | Charlie Kirkradical left violence+2 | — | Ep. 63 | — | societyculture+2 | — | 5m 23s | |
Want analysis for the episodes below?Free for Pro Submit a request, we'll have your selected episodes analyzed within an hour. Free, at no cost to you, for Pro users. | |||||||||
| 8/18/25 | ![]() Ep. 62 - Hoe Afrikaners organiseer in die 21ste eeu gaan ons toekoms bepaal✨ | Afrikanersorganising+4 | — | — | Garsfontein | Bapsfontein GeloftefeesGeloftedag | — | 21m 20s | |
| 8/7/25 | ![]() Onderhoud 26: Koos Malan | Selfbeskikking, Transformatisme, en die staatsgodsdiens van Suid-Afrika✨ | self-determinationTransformism+3 | Koos Malan | Universiteit van Pretoria | Onderhoud | Article 235Kill the Boer+1 | — | 1h 28m 33s | |
| 7/11/25 | ![]() Ep. 61 - Trump-tariewe: Ramaphosa en ANC-geleide regering het droewig misluk✨ | Trump tariffsSouth Africa+1 | — | ANCVSA | — | tariffsimport+1 | — | 6m 11s | |
| 7/11/25 | ![]() Ep. 60 - Afrikanervlugtelinge vlug vir meer as bloot wetgewing wat hulle teiken | Onlangs het 49 Afrikanervlugtelinge se vertrek na die VSA ’n groot debat en bohaai ontketen. Naas simpatie en hartseer was daar ook ’n hewige porsie snedige grappies en opmerkings wat ten koste van hulle gemaak is. Ek wil sommige van hierdie opmerkings onder die loep neem, veral dié wat op moedswillige trant vra: “Waarvan wil julle dan nou eintlik vlug?” Hierdie doodgewone Afrikaners vlug waarskynlik van meer as slegs regeringsbeleide en politieke retoriek wat hulle teiken beleide en retoriek wat die spotters so graag en gretig ontken. | 7m 30s | ||||||
| 5/27/25 | ![]() Ep. 59 - Die ANC se stryd teen Trump én realiteit | Die ANC bestempel president Donald Trump se uitvoerende bevele, kritiek teen die Suid-Afrikaanse regering en die instelling van wederkerige tariewe as “martelend”. Dit dui daarop dat dié party geen immuniteit het teen skeptiese en ondersoekende internasionale aandag nie. ANC-kaders het gewoond geraak aan die rooi tapyt wat vir hulle uitgerol word, selfs al betrap hulle dit gereeld met modder. | 4m 34s | ||||||
| 5/20/25 | ![]() Ep. 58 - Politici en die media se leuens oor Suid-Afrika | In hierdie episode bespreek ek al die onderduimse taktieke en skaamtelose propaganda wat die Suid-Afrikaanse regering en hul aanvalshonde in die media gebruik het sedert president Donald Trump in Februarie 2025 hierdie rasmal regime in sy visier geplaas het. | 9m 26s | ||||||
| 5/9/25 | ![]() Ep. 57 - Boodskap aan diegene wat steeds plaasmoorde ontken | Hoekom is plaasmoorde die enigste geweldsmisdaad waar die slagoffers doodeenvoudig as leuenaars afgemaak word? Hoekom is plaasmoorde die enigste geweldsmisdaad waaroor joernaliste op sosiale media grappies maak? Ek opper hierdie en ander vrae. | 6m 16s | ||||||
| 11/22/24 | ![]() Onderhoud 25: Paul Maritz | Die Christen, sy eiendom en identiteit | Ek en Paul Maritz het onlangs gesels op die Begrond Instituut se podsending genaamd Vryspraak oor Christenskap en eiendom, identiteit, grond, kultuur, en meer. | 48m 32s | ||||||
| 11/13/24 | ![]() Ep. 56 - Die doemprofete was verkeerd oor Afrikaans en Afrikaners | Ek bespreek hoe Afrikaners in die 21ste eeu al die post-1994 doemprofete, wat die einde van Afrikaner kultuur en Afrikaans voorspel het, verkeerd bewys het. | 6m 06s | ||||||
| 9/30/24 | ![]() Ep. 55 - “ʼn Boer maak ʼn plan” word internasionaal bekend | Ek bespreek AfriForum se onlangse steunwerwingstoer in die VSA, hoe die buiteland begin kennis neem van Suid-Afrika se krisisse, asook die herontdekking van die Afrikaners deur die Weste. | 6m 16s | ||||||
| 9/5/24 | ![]() Ep. 54 - Afrikaners se nuwe internasionale reputasie | Ek bespreek die nuwe, positiewe internasionale reputasie wat Afrikaners duidelik aan die verkry is oorsee. “’n Boer maak ’n plan” het internasionaal gegaan. | 4m 35s | ||||||
| 6/21/24 | ![]() Ep. 53 - Afrikaners: Wie is ons? Waar kom ons vandaan? Waarheen is ons op pad? | Ek bespreek die kernvrae van kulturele voortbestaan wat antwoorde vereis. Wie is ons? Waar kom ons vandaan? Waarheen is ons op pad? Hierdie is ‘n verkorte weergawe van my 2023 feesrede by die Wilgefontein Geloftefees op die Greylingstad-Villierspad feesterrein. | 16m 35s | ||||||
| 5/20/24 | ![]() Onderhoud 24: Professor Koos Malan | Die uithoeke van die Westerse beskawing | Ek het 'n gesprek met professor Koos Malan oor sy meningstuk wat uiteensit hoe die Weste op alle fronte, veral aan sy periferie, onder beleg is. | 43m 05s | ||||||
| 5/10/24 | ![]() Onderhoud 23: Werner Human | Die Afrikaner Verklaring | Ek gesels met Werner Human, die Operasionele Hoof van die Solidariteit Beweging, oor die inhoud, storie, visie en missie van die Afrikaner Verklaring. | 1h 12m 51s | ||||||
| 5/7/24 | ![]() Ep 52 - Diversifiseer jou oplossingsportefeulje | In hierdie episode verken ek die redes vir hoekom mense meer veelsydig oor oplossings moet dink en hoekom mens eenvoudige oplossings met 'n knippie sout moet neem. | 4m 39s | ||||||
Showing 25 of 98
Pitch Fit is a Pro feature
See how bookable this show is for guests, which brands already advertise, the per-episode ad value, and the best-fit guest and sponsor profile. The numbers are blurred on the free plan.
How readily this show books outside guests like you.
How proven this show is for host-read sponsorships.
For Guests
ProFor Advertisers
ProUpgrade to Pro to unlock guest cadence, sponsor categories, fit scores, and per-episode ad value for this show.
