
Insights from recent episode analysis
Audience Interest
Podcast Focus
Publishing Consistency
Platform Reach
Insights are generated by CastFox AI using publicly available data, episode content, and proprietary models.
Most discussed topics
Brands & references
Est. Listeners
Insufficient chart data. Estimates will improve as the show charts.
- Per-Episode Audience
Est. listeners per new episode within ~30 days
N/A🎙 ~2x weekly·341 episodes·Last published 1w ago - Monthly Reach
Unique listeners across all episodes (30 days)
N/A - Active Followers
Loyal subscribers who consistently listen
N/A
Market Insights
Platform Distribution
Reach across major podcast platforms, updated hourly
Total Followers
—
Total Plays
—
Total Reviews
—
* Data sourced directly from platform APIs and aggregated hourly across all major podcast directories.
On the show
From 10 epsHost
Recent guests
No guests detected in recent episodes.
Recent episodes
Lewe vanuit 'n Oop Hemel Belewenis In Christus
Jun 14, 2026
Unknown duration
Aktiewe Geraasonderdrukking
Jun 14, 2026
Unknown duration
'n Algehele nuwe ORIËNTASIE vanuit die KONINGKRYK
Jun 14, 2026
Unknown duration
Konsentrasie en Fokus Jou Spesiale Gawe Van God #2
Jun 14, 2026
Unknown duration
Konsentrasie en Fokus Jou Gawe van God #1
Jun 14, 2026
Unknown duration
Social Links & Contact
Official channels & resources
Official Website
Login
RSS Feed
Login
| Date | Episode | Topics | Guests | Brands | Places | Keywords | Sponsor | Length | |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| 6/14/26 | ![]() Lewe vanuit 'n Oop Hemel Belewenis In Christus | Die wêreld word by die dag meer en meer verdeeld. Die komende lokale verkiesing gaan mense nog meer verdeel in kampe. Verder groei die agterdog, wedywering, self-beskerming en ambisie ten koste van ander by die dag. In Christus is ons op ’n manier verbind aan mekaar, dat ons soms letterlik soos mekaar klink, in harmonie en liefde en omgee vir mekaar, versigtig om mekaar nie te na te kom nie, maar tog eerlik te wees. Die Bybel beskryf in die OT dit as ’n oop hemel ervaring, in die NT word hierdie goddelike openbaring en nabyheid normatief in Christus Jesus ons Here, en later verdiep en geanker deur die uitstorting van die Heilige Gees. Die voorhangsel is geskeur! Kom BELEEF Jesus IN en ONDER ons! https://www.harvestercederberg.co.za/lewe-vanuit-n-oop-hemel-belewenis-in-christus/ | — | ||||||
| 6/14/26 | ![]() Aktiewe Geraasonderdrukking | Aktiewe Geraasonderdrukking om die Heilige Gees te kan hoor. Hoe Jesus die stilte gevind het — en hoe ons dit ook kan vindDaar is 'n nuwe merkwaardige tegnologiese wonder - Apple AirPods Pro. Aktiewe geraasonderdrukking. Die mikrofone luister vir die geraas wat om jou gebeur — die motors, die mense, die lawaai van die alledaagse — en skep 'n teenklank. Geraas plus teenklank is gelyk aan stilte. Die fisiese wet van destruktiewe inmenging in diens van geestelike ruimte van STILTE.Maar hier is die ironie wat ons oor moet dink: ons het 'n instrument uitgevind wat geraas kanselleer — en dan vul ons die stilte wat dit skep met nog meer geraas. Podcasts. Musiek. Nuus. Inhoud. Ons is so gewoond aan die lawaai dat ons nie meer weet wat om met die stilte te doen nie.→ Wanneer laas het jy doelbewus in stilte gesit — nie om iets te doen nie, behalwe om te luister? Na die Here se stem in jou hart? www.harvestercederberg.co.za/aktiewe-geestelike-geraasonderdrukking/ | — | ||||||
| 6/14/26 | ![]() 'n Algehele nuwe ORIËNTASIE vanuit die KONINGKRYK | 'n Algehele nuwe ORIËNTASIE vanuit die KONINGKRYK van GOD se PERSPEKTIEF - Soms benodig ons 'n heeltemal gans anderse perspektief op die realiteit van die Lewe! Preek Notas: www.harvestercederberg.co.za/n-algehele-nuwe-orientasie-vanuit-die-koningkryk-van-god-se-perspektief/ | — | ||||||
| 6/14/26 | ![]() Konsentrasie en Fokus Jou Spesiale Gawe Van God #2 | #2 Konsentrasie en Fokus Jou Spesiale Gawe Van God ’n Studie het ondersoek hoe gereeld ’n gemiddelde Amerikaanse universiteitstudent werklik aandag gee aan enigiets. Die wetenskaplikes betrokke het dophousoftware op hul rekenaars geplaas en gemonitor wat hulle gedurende ’n tipiese dag doen. Hulle het ontdek dat ’n student gemiddeld elke vyf-en-sestig sekondes van take verwissel. Die mediaan tyd wat hulle op enige een ding gefokus het, was slegs negentien sekondes.Met meer mense wat al hoe meer tyd op skerms spandeer, raak ons behoefte vir ware KONNEKSIE meer akuut! Ware konneksie verg AANDAG GEE, ’n fyn aanvoeling vir mekaar ontwikkel, teenwoordig wees! Mag die Here ons help om in hierdie tegnologiese gerigte wêreld, relevant te bly sonder om ons siel te verkoop. Ons gesels vandag oor Bybelse maniere om jou AANDAG weer te leer fokus. | — | ||||||
| 6/14/26 | ![]() Konsentrasie en Fokus Jou Gawe van God #1 | “You will keep him in perfect peace,Whose mind is stayed on You,Because he trusts in You.Trust in the LORD forever, — Isaiah 26:3Die onlangse vloede en oorstromings wat ons hier in die Cederberg en Matzikama beleef het, riviere wat vir jare droog was, het oornag water monsters geword. Paaie en verskeie brue is weggespoel. Plaashuise en gemeenskappe is geïsoleer. En in daardie oomblik — het almal stilgestaan.Nie omdat hulle wou nie. Maar omdat die natuur ’n vraag gevra het wat nie geïgnoreer kon word nie. Dieselfde vraag wat God in die tuin gevra het toe alles verkeerd gegaan het:Genesis 3:9 “Adam Waar is jy?” Soos Adam word ons nog steeds gevang met die slapriem van die slang… “dan sal julle soos God wees deurdat julle alles kan ken” ons jaag kennis na… op google en AI, ons eet van die boom van kennis van goed en kwaad… Ons is só besig, ons aandag vasgevang op verskeie skerms… ons is gevolglik meer ANGSTIG, ALLEEN en ONVERGENOEGD!! ons het lanklaas net STIL GEWORD… alles afgesit en geluister! Nou is die TYD!! FOKUS!! | — | ||||||
| 4/19/26 | ![]() Hoe sy LIEFDE jou beskerm teen WETTELOOSHEID✨ | liefdewetteloosheid+2 | — | — | — | hartGeest+3 | — | 42m 38s | |
| 4/12/26 | ![]() Brandstof vir Geloof✨ | faithbelief system+2 | — | Harvester Church | — | faith fuelspiritual protection+2 | — | 52m 58s | |
| 4/12/26 | ![]() Kruisiging en Opstanding jou ASEM in die Gees✨ | kruisigingopstanding+2 | — | ASEM | iemand | Jesuskruis+2 | — | 44m 06s | |
| 4/5/26 | ![]() Die kuns om in God se AANGESIG jouself te versterk✨ | Godspirituality+2 | — | — | SielChristus | neerslagtighunger+3 | — | 40m 42s | |
| 3/22/26 | ![]() Verhoog jou ONDERSKEIDINGSVERMOË volgens Jesus se Perspektief:✨ | onderskeidingsvermoëJesus se perspektief+9 | — | ChristendomIslam | IsraelIran+1 | wêreldbeskouingbeskawing+3 | — | 56m 36s | |
Want analysis for the episodes below?Free for Pro Submit a request, we'll have your selected episodes analyzed within an hour. Free, at no cost to you, for Pro users. | |||||||||
| 2/22/26 | ![]() Die Skaal van die Lewe: Plesier en Betekenis in Goddelike Balans✨ | pleasuremeaning+2 | — | Plesier en Betekenis | — | life scaleJesus+2 | — | 54m 19s | |
| 2/10/26 | ![]() JESUS ons ANKER in STORMTYE✨ | Jesusfaith+2 | — | STORMTYEOnseker+2 | — | VUCAanchor+2 | — | 25m 42s | |
| 1/25/26 | ![]() Jesus se sagtheid as dié Waarheid✨ | Jesustruth+3 | — | REËLS | — | Mat 12:18-21Heb 1:3+2 | — | 46m 21s | |
| 1/18/26 | ![]() Die oorlog in jou kop word nie in jou kop gewen nie✨ | oorloggedagtes+4 | — | — | jou kop | Geest-geïnspireerde aksiebinne-in+2 | — | 31m 15s | |
| 1/18/26 | ![]() Leef en Droom God se Droom deur Profetiese Openbaring✨ | droomroeping+2 | — | — | Nasaret | God se droomgeloof+2 | — | 1h 17m 42s | |
| 1/4/26 | ![]() Sien Reg met 'n Hart vol van Sy Lig | Sien Reg met 'n Hart vol van Sy Lig Reeks #2 Goddelike Visualisering Ek is partykeer opreg verbaas hoe verskillend mense dieselfde ding kan sien—Sommige mense sien onmiddellik moeilikheid en gevaar in elke idee. Dis asof hulle innerlike alarmstelsel permanent op “rooi” staan: Wat kan verkeerd gaan? Waar is die strik? Ander is weer só ingestel op mense dat hulle elke sinsnede ontleed met agterdog—soos ’n privaat speurder wat altyd ’n “bedekte agenda” soek. In hulle wêreld het almal ’n motief om jou skade te doen; elkeen soek glo sy eie gewin. Hoe jy die lewe sien, bepaal hoe jy die lewe leef. In Mat 6:22-23 leer Jesus ons om reg te sien, met die oë van die hart wat skoon gewas is in Sy heerlike LIG!! Mag ons liefdevolle geestelike oogarts Jesus Christus ons sig kom aanraak en Heilige Gees oogdruppels ingooi in ons oë sodat ons kan sien soos Hy sien! Notas: https://www.harvestercederberg.co.za/sien-reg-met-n-hart-vol-van-sy-lig/ | — | ||||||
| 10/28/25 | ![]() #2 “Heilige Grense - As jy die lyn trek, begin die oorlog” | Het jy al agtergekom — die oomblik as jy vir iemand “nee” sê, word jy die slegte ou? Maar selfs God het grense gestel. Grense hou lewe in, en chaos uit.Elke keer wat jy “nee” sê, herwin jy grond wat die duiwel huurvry beset het. Elke grens is ’n geestelike oorlogsverklaring teen wanorde! | — | ||||||
| 10/28/25 | ![]() Heilige Grense - Hoe God die Wêreld Genees deur Tuine van Orde | Die meeste mense in die Westerse wêreld hou nie van enige beperkinge nie. Ons wil ons eie lewens lei, op ons eie manier. Grense is nie tralies nie; dit is die randstene van wysheid. Soos sypaadjies 'n pad veilig hou, 'n skildery eers tot sy reg kom in 'n raam, en musieknote jou gemoed streel wanneer dit in 'n bepaalde ritme en akkoord is. Sonder grense raak liefde goedkoop, werk 'n afgod, en plesier leeg. Hierdie generasie wil alles ervaar, vrees om iets te mis (FOMO - "fear of missing out"), met almal vriende wees, plesier najaag en bly lekker voel in die proses.In hierdie preek gaan ons kyk na die belangrikheid van GODDELIKE HEILIGE grense in ons lewens. Ons gaan ondersoek hoe God se grense ons nie beperk nie, maar ons bevry om in sy volheid te leef. Kom ons ontdek saam hoe ons deur die aanvaarding van God se grense, 'n lewe van oorvloed en vreugde kan lei. | — | ||||||
| 10/28/25 | ![]() Ontwikkel jou Geestelike Sintuie! | Die wêreld hou jou oë, ore en hart besig. Dis likes, shares en eindelose scrolls. Maar diep binne jou, onder al die geraas, lê daar ’n honger — jou gees weet: daar is meer… Nuwe navorsing wys wat antieke geloof nog altyd geweet het: dat ons gebou is met ’n bewussyn vir die ewige — ’n ingeboude verlange na sin en betekenis, vryheid en eenwording met God. En tog, in ons moderne wêreld, raak daardie geestelike sintuie afgestomp. Ons hoor, maar luister nie. Ons kyk, maar sien nie.Ons sing, maar voel nie meer nie. Hierdie Sondag ontdek ons saam hoe om weer daardie innerlike sintuie te herkalibreer — Ons gaan leer om Hom te sien, hoor, proe, ruik en voel — met die oë van die hart, die ore van die siel, en die aanraking van die Gees. Hierdie boodskap gaan jou help onderskei tussen emosie en openbaring, tussen die “gevoel van iets” en die werklikheid van Iemand — die Drie-enige God wat sigbaar word vir diegene met geopende oë. #Openbaring #Herlewing #Verkwikking #Vernuwing #GeestelikeDiepte | — | ||||||
| 4/20/25 | ![]() Herdenk die Nagmaal as jou Bevrydingsmaaltyd | Die volk Israel, vasgevang as slawe in Egipte. Hulle werk hulleself dood, kry geen respek, geen regte, niks. Toe stuur God vir Moses om hulle uit slawerny te lei. Net voor hulle vry kom, gee God vir hulle ’n spesiale ete: die Pasga. Hulle moes ’n perfekte lam slag, die bloed aan hulle deurposte smeer, en die ete eet soos mense wat reg is om op ’n oomblik se kennis te vlug. Daardie nag beskerm God elke huis met bloed aan die deur, en Egipte sê uiteindelik: “Gaan!”Daardie maaltyd was nie net kos nie – dit was bevryding op 'n bord.Net voor Sy kruisiging hou Hy ook ’n Pasga-maal met Sy vriende. Maar Hy gee dit ’n nuwe betekenis:🫓 “Hierdie brood is My liggaam.”🍷 “Hierdie wyn is My bloed.”Hy sê eintlik: “Ek is die ware Lam. Hierdie hele storie het na My toe gewys.”Destyds het die mense uit slawerny in Egipte gekom. Nou sê Jesus: “Ek kom jou losmaak van iets nog dieper – sonde. Die goed wat jou vasvang: skuld, skaamte, verslawing, leë godsdiens, seer herinneringe, vrees, en die gevoel dat jy nooit goed genoeg is nie.”So... wanneer ons Nagmaal gebruik, is dit nie net ’n kerk-gewoonte nie - dis ’n bevrydingstafel. Jy is nie meer ’n slaaf nie.Jy’s vry. Jy’s gesalf. Jy’s my kind. | — | ||||||
| 11/24/24 | ![]() #5 Leef in oorwinning- VAN SMEEKGEBEDE TOT PROFETIESE VERKLARINGS | Gebede vanuit ‘n regeerders-posisie Soms klink gebede soos desperate pleidooie van bedelaars—asof Hy onwillig is om te antwoord. Maar die Bybel openbaar ’n ander benadering tot gebed, een wat diep gewortel is in die begrip van God se wil. In Jakobus 5:16-18 lees ons van Elia, ’n man wat "soos ons aan gevoelens onderworpe was," maar wat met oortuiging en gesag gebid het, en die hemel het gereageer. Hy het wat God klaar vir Hom beveel het met geloof verklaar. Hierdie boodskap is ’n uitnodiging om jou gebedslewe te herkalibreer—van smeekgebede na kragtige verklarings, gebaseer op God se wil en beloftes. Hoe bid jy? As ’n bedelaar of as ’n mede-erfgenaam, kind van God? #Gebed #intersessie #oorwinning | — | ||||||
| 11/3/24 | ![]() #3 Leef in oorwinning -Die Outoriteit van die Gelowige | Die kerk geskiedenis is ryk aan uitstaande geloofshelde wat nie net onverskrokke in God se roeping en woord geglo het nie, maar presidente en konings getrotseer het, en selfs regeringsbesluite help verander het. Dink aan William Wilberforce, Hans Hauge, David Livingstone, Moeder Sabrina en onlangse figure soos Reinhardt Bonke en Billy Graham. Die teendeel is ongelukkig ook waar, Christene is 'n reuse groot getal mense regoor die aarde, en die meeste wandel nie in die gesag en outoriteit wat die Here vir ons in Christus beskikbaar gestel het nie. Hierdie boodskap volg op die vorige twee boodskappe, want iemand wie se innerlike wêreld gesond is, en hom of haarself oefen in godsaligheid in die geestelike formering gimnasium sal wandel in die gesag wat God vir elkeen bestem het, volgens ons onderskeie roepings. Veral in 'n tyd soos hierdie is dit soveel te meer belangrik dat ons in Sy gesag sal lewe en wandel. Preeknotas: | — | ||||||
| 9/16/24 | ![]() Die oorwinning wat die wêreld oorwin het - jou GELOOF | Dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof. 1 John 5:4 Ons leef in ’n tyd van groot vertwyfeling en skeptisisme. Alles word bevraagteken – van ons geloofsoortuigings tot die basiese waarhede wat eens onwrikbaar was. Ons oorwinning in die lewe, oor sonde en omstandighede, is deur geloof. Om swak in geloof te wees, is dus 'n geleentheid vir sonde om in te sluip. Om 'n oorwinnende lewe op alle vlakke te leef, moet ons vol geloof bly. Geloof is 'n heilige oortuiging van 'n hemelse werklikheid. | — | ||||||
| 8/11/24 | ![]() Die een karakter eienskap waarsonder ons samelewing nie kan bestaan nie - BETROUBAARHEID | Jesus se benadering is eenvoudig: Heilig die mens-tot-mens, van aangesig-tot-aangesig interaksie. Elke mens wat in die beeld van God geskape is kyk mekaar in die oë en onderhandel met mekaar totdat 'n ooreenkoms bereik is - dan word daar 'n besluit geneem wat vir elkeen wederkerig reg en waar is. Hierdie interaksie is heilig en bindend! "Sorg dat julle ja altyd ja bly en julle nee altyd nee. Enigiets meer as dit is uit die bose." (Mat 5:33-37) | — | ||||||
| 7/15/24 | ![]() #4 Hebsug - VERGENOEGDHEID | Van die dodelike Sondes, word afguns die meeste weggesteek en geheim gehou, omdat dit so gruwelik lelik en moorddadig is. Sekerlik beleef elke mens van tyd tot tyd jaloesie, al is dit vir 'n vlietende oomblik. Jy mag nie jou naaste se huis begeer nie; jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie, of sy dienskneg of sy diensmaagd, of sy os of sy esel of iets wat van jou naaste is nie. (Exo 20:17) Die realiteit van die lewe toon, dat almal nie eerste kan wees nie... die vraag is kan jy vrede maak om tweede aangewys te word – en te aanvaar dit is die wil van God? Wanneer iemand naby jou bevorder word, word die ware aard van die vriendskap blootgelê. Wat is jou onmiddellike reaksie? Is dit een van oorstelpte vreugde of diep ongelukkigheid of weerwraak? https://www.harvestercederberg.co.za/... | — | ||||||
Showing 25 of 263
Sponsor Intelligence
Sign in to see which brands sponsor this podcast, their ad offers, and promo codes.

