Insights from recent episode analysis
Audience Interest
Podcast Focus
Publishing Consistency
Platform Reach
Insights are generated by CastFox AI using publicly available data, episode content, and proprietary models.
Est. Listeners
Based on iTunes & Spotify (publisher stats).
- Per-Episode Audience
Est. listeners per new episode within ~30 days
10,001 - 25,000 - Monthly Reach
Unique listeners across all episodes (30 days)
25,001 - 75,000 - Active Followers
Loyal subscribers who consistently listen
5,001 - 15,000
Market Insights
Platform Distribution
Reach across major podcast platforms, updated hourly
Total Followers
—
Total Plays
—
Total Reviews
—
* Data sourced directly from platform APIs and aggregated hourly across all major podcast directories.
On the show
Recent episodes
Episode 184: David Kramer
Mar 25, 2026
Unknown duration
Bosoorlog Eps 3: Generaal-majoor Gert Opperman
Mar 19, 2025
Unknown duration
Episode 183: Cobus van den Berg
Sep 6, 2024
Unknown duration
Klipkouers SON | W18E4 | Volle Onderhoud
Mar 10, 2023
Unknown duration
Klipkouers SON | W17E1 | Volle Onderhoud
Mar 3, 2023
Unknown duration
Social Links & Contact
Official channels & resources
Official Website
Login
RSS Feed
Login
| Date | Episode | Description | Length | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| 3/25/26 | Episode 184: David Kramer | Hierdie episode is oorspronklik in Februarie 2022 op ’n ander podcast reeks, Nostalgooi, opgeneem het. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat hierdie gesprek met Kramer tydloos is; nie net as kunstenaar nie, maar ook as entrepreneur. Benewens die kommersiële sukses wat hy in die vroeë tagtigerjare met supertreffers soos ‘Blokkies Joubert’ behaal het, kan David Kramer met reg as ’n baanbreker van alternatiewe Afrikaanse liriek beskou word. Ironies genoeg het Kramer tydens sy universiteitsjare, in die apartheidsera, Afrikaans aanvanklik afgemaak as die taal van die onderdrukker. Met verloop van tyd het hy egter besef dat dit in werklikheid nié bloot die witmens se taal was nie. Dit was ook aan die Universiteit van Leeds waar die saadjie van liedjieskryf geplant is; ’n saadjie wat later sou uitgroei tot ’n roemryke loopbaan en bekroonde musiekteaterproduksies saam met wyle Taliep Petersen. Vir David Kramer was die belangrikste nog altyd om die Suid-Afrikaanse identiteit te ondersoek en iets eg Suid-Afrikaans te skep. Wat ’n bakgat mens. | — | ||||||
| 3/19/25 | Bosoorlog Eps 3: Generaal-majoor Gert Opperman | In hierdie besonderse episode van Klipkouers Bosoorlog Stories het ek, Jacques Basson, die voorreg om met generaal-majoor Gert Opperman te gesels, 'n merkwaardige militêre leier met 'n indrukwekkende loopbaan van 33 jaar in die weermag. Bekend as die man wat die Voortrekker Monument gered het, deel Generaal Opperman sy ryk ervarings en insigte oor sy militêre loopbaan, sy tyd as hoof van die monument en die erfenisstigting, asook die aangrypende verhaal van hoe hy die oorskot van soldate uit Angola teruggebring het. Vroeë Jare en Militêre Loopbaan Gebore en grootgeword in Johannesburg, hoofsaaklik in Fairland, het generaal Opperman sy skoolopleiding by Hoërskool Linden voltooi voordat hy in 1963 by die weermag aangesluit het. Hy deel sy inspirerende reis van 'n jong seun wat aanvanklik 'n vegvlieënier wou word tot 'n gerespekteerde generaal, en beklemtoon dat sy sukses gebou is op harde werk, deeglike opleiding en wat hy noem "genade bo verdienste." Die Ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse Weermag Generaal Opperman bied 'n fassinerende blik op die transformasie van die Suid-Afrikaanse weermag, van 'n instelling met sterk Britse invloed tot 'n meer eiesoortige Suid-Afrikaanse identiteit. Hy bespreek hoe politieke veranderinge, toenemende bedreigings en nuwe uitdagings gelei het tot die instelling van nasionale diensplig, die ontwikkeling van plaaslike militêre doktrine en die uitbouing van die krygstuigbedryf. Die impak van operasies soos Operasie Savanna word ook bespreek, asook die waardevolle lesse wat hierdeur geleer is. Leierskap en Opleiding Met diepgaande insigte in militêre leierskap, beklemtoon generaal Opperman die noodsaaklike eienskappe van 'n effektiewe leier: kennis van jou oorsprong en bestemming, die bereidwilligheid om voor te loop en risiko's te neem, en 'n sterk mensgeoriënteerde benadering. Hy bespreek die waarde van die weermag se opleidingstelsel, nie net vir oorlogvoering nie, maar ook vir die ontwikkeling van leiers wat later sleutelposisies in verskillende sektore van die samelewing beklee het. Die Voortrekker Monument en Erfenisstigting Een van die mees fassinerende dele van die onderhoud handel oor generaal Opperman se betrokkenheid by die redding van die Voortrekker Monument. Hy vertel hoe hy onverwags die pos as uitvoerende hoof aanvaar het en die uitdagings om die monument te transformeer van 'n "morsdood" instelling met sterk apartheidsassosiasies tot 'n relevante erfenissentrum vir alle Suid-Afrikaners. Die stigting van die Erfenisstigting om ander bedreigde Afrikaner-erfenisplekke te bewaar, word ook bespreek, asook die suksesvolle destigmatisering van die monument wat gelei het tot ondersteuning van die Lottofonds en die regering. Die Terugbring van Soldate uit Angola Generaal Opperman deel die aangrypende verhaal van die Ebo-trust en die komplekse proses om die oorskot van Suid-Afrikaanse soldate uit Angola terug te bring. Hierdie emosionele reis van frustrasies en deursettingsvermoë het uiteindelik gelei tot die terugbring van die oorskot van drie van die vier soldate, wat nou in die muur van herinnering by die Voortrekker Monument rus. Hy beklemtoon die belangrikheid van afsluiting vir die families van diegene wat in die buiteland gesterf het. Advies vir die Jonger Generasie Met wysheid gebore uit 'n leeftyd van ervarings, bied generaal Opperman waardevolle raad aan die jonger generasie: wees bewus van jou omstandighede, moenie vashaak in die verlede nie, soek geleenthede (selfs oorsee), en wees proaktief. Hy beklemtoon die belangrikheid van 'n sterk kulturele, geloofs- en opleidingsagtergrond, asook die vermoë om dinge gedoen te kry. Sy Boek en Nalatenskap Die onderhoud sluit af met 'n bespreking van generaal Opperman se boek, wat sy lewensreis chronologies volg en perspektief bied op die gebeure van sy tyd. Sy doelwit was om sy ervarings eerlik te deel, sonder selfverheerliking, en om die jonger generasie insig te gee in die uitdagings en oorwinnings van 'n belangrike era in Suid-Afrika se geskiedenis. | — | ||||||
| 9/6/24 | Episode 183: Cobus van den Berg | Die Afrikaanse film bedryf 20 jaar terug was nie die reus wat ons vandag ken nie. Die bedryf het ’n laagtepunt bereik na die suksesse van die 1970’s en 80’s, en baie was van die opinie dat daar net nie meer ’n mark vir Afrikaanse films was nie. Maar in die 2010’s het die bedryf floreer, met titels soos Liefling en Semisoet wat groot sukses by die loket behaal het. Dit is toe dat Cobus van den Berg, op daardie stadium nog in die toerisme sektor, besluit het om sy passie vir films te volg en saam met sy hedendaagse vennoot, Tim Theron, hul eerste film te maak: Klein Karoo. Ons gesels met Cobus oor die hoe hy van die korporatiewe wêreld na die film bedryf gespring het, die ongewone manier hoe hy kennis opgedoen het oor die bedryf, en die rolprente wat hy tot dusver vervaardig het. | — | ||||||
| 3/10/23 | Klipkouers SON | W18E4 | Volle Onderhoud | Klipkouers se Sake Ondersteuningsnetwerk (SON) is 'n Private Afrikaanse Sakekamer en Besigheidspotgooi. Jacques Basson gesels gereeld met Afrikaner entrepreneurs en impakmakers ten einde praktiese besigheids-en lewensadvies te ontgin. Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf | — | ||||||
| 3/3/23 | Klipkouers SON | W17E1 | Volle Onderhoud | Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: https://iono.fm/s/225 Luister die potgooi op: Spotify: https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6 Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065 Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf | — | ||||||
| 2/27/23 | Klipkouers SON | W16E1 | Volle Onderhoud | Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: https://iono.fm/s/225 Luister die potgooi op: Spotify: https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6 Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065 Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf | — | ||||||
| 2/3/23 | Klipkouers SON | W14E1 | Volle Onderhoud | Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: https://iono.fm/s/225 Luister die potgooi op: Spotify: https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6 Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065 Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf | — | ||||||
| 1/27/23 | Klipkouers SON | W13E1 | Volle Onderhoud | Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: https://iono.fm/s/225 Luister die potgooi op: Spotify: https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6 Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065 Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf | — | ||||||
| 1/20/23 | Klipkouers SON | W12E1 | Volle Onderhoud | Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: https://iono.fm/s/225 Luister die potgooi op: Spotify: https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6 Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065 Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf | — | ||||||
| 1/13/23 | Klipkouers SON | W11E1 | Volle Onderhoud | Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: https://iono.fm/s/225 Luister die potgooi op: Spotify: https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6 Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065 Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf | — | ||||||
Want analysis for the episodes below?Free for Pro Submit a request, we'll have your selected episodes analyzed within an hour. Free, at no cost to you, for Pro users. | |||||||||
| 1/6/23 | Klipkouers SON | W10E1 | Volle Onderhoud | Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: https://iono.fm/s/225 Luister die potgooi op: Spotify: https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6 Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065 Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf | — | ||||||
| 12/16/22 | Klipkouers SON | W9E1 | Volle Onderhoud | Die entrepreneur en sy mindset, oftewel ingesteldheid. Dewald bespreek hoe ’n mens jou ingesteldheid kan versterk deur jouself uit te daag, en uit jou gemaksone te kom. Marais benadruk die belangrikheid van produktiwiteit, nie net vir prokureurs nie maar vir enige professionele persoon, en deel sy top-5 produktiwiteitstoepassings. Laastens verduidelik Ernes die A van MBA, naamlik ‘Alternatiewe Befondsing’ vir eiendomme. Luister na die episode hier: Spotify: https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6 Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065 Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf | — | ||||||
| 12/9/22 | Klipkouers SON | W8E1 | Volle Onderhoud | Jacques stel die vraag aan Dewald: Hoekom behoort ’n mens die digitale bemarking van jou besigheid uit te kontrakteer? Marais bespreek die veld van korporatiewe bestuur (corporate governance), oftewel ‘regeerkunde’. Met ander woorde, wie besluit wat in ’n maatskappy? Ernes verduidelik vervolgens die B van MBA in Eiendomsbelegging, naamlike ‘Berekeninge’. Luister na die episode hier: Spotify: https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6 Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065 Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf | — | ||||||
| 12/2/22 | Klipkouers SON | W7E1 | Volle Onderhoud | Dewald stel voor dat, alvorens ’n mens ’n besigheid begin, jy moet besluit of jy die B2B- of B2C-model gaan volg, en verduidelik hoe die dinamika van die twee modelle verskil. Marais maan dat regslui met groot omsigtigheid moet omgaan wanneer hulle ‘templates’ van kontrakte kies, aangesien die tipe ‘template’ en invul daarvan massiewe implikasies kan hê. Ernes bespreek die ‘M’ van sy MBA in Eiendomsbelegging, naamlik ‘n ‘Gemotiveerde Verkoper’, terwyl Dr Francois van Wyk, van Health@Home, kom gesels oor die belangrikheid van gesondheid in die sakewêreld. Luister na die episode hier: Spotify: https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6 Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065 Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf | — | ||||||
| 11/25/22 | Klipkouers SON | W6E1 | Volle Onderhoud | CRM, oftewel kliënteverhoudingsbestuur, bied volgens Dewald ’n waardevolle werktuig waarmee ons die verkoopsreis, van kontak tot kontrak, kan naspoor, en dit bepaal hoe ons met kliënte deel. Marais roer die lastige vraagstuk aan van Swart Ekonomiese Bemagtiging (BEE), wat, aan die een kant, ’n geleentheid bied vir transformasie, maar terselftertyd ook ’n verpligting is tot gelykheid en regverdigheid. By aftreebeplanning, meen Ernes dat dit uiters belangrik is om jou oog op die einddoel te hou en te weet waarvoor jy mik - wat nie altyd voor die hand liggend is nie. Luister na die episode hier: Spotify: https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6 Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065 Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf | — | ||||||
| 11/18/22 | Klipkouers SON | W5E1 | Volle Onderhoud | Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: https://iono.fm/s/225 Luister die potgooi op: Spotify: https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6 Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065 Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf | — | ||||||
| 11/11/22 | Klipkouers SON | W4E1 | Volle Onderhoud | E-posbemarking is al bykans so oud soos die berge, maar vandag steeds nuttig en effektief. Volgens Jacques, gaan e-posbemarking oor verhoudings bou. En, dis koste-effektief. In die regte-segement, benadruk Marais die belangrikheid van ’n Aandeelhouersooreenkoms met die stig van ’n maatskappy, terwyl Ernes verduidelik hoe ’n mens te werk kan gaan om jou huisverband aan te wend om geld vir jouself te genereer. Luister na die episode hier: Spotify: https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6 Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065 Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf | — | ||||||
| 11/4/22 | Klipkouers SON | W3E1 | Volle Onderhoud | Wat bemarking, die reg en finansies betref is dit deesdae noodsaaklik om straatwys te wees. Jacques meen dat sakelui nog nie naastenby vir potgooie, verál wat meetbare bemarking betref, genoeg na waarde skat nie. Sover dit regsgedinge aangaan, voeg Marais by dat ’n mens meer sg. ‘Straatreg’, waar die straat en handboek ontmoet, moet toepas om konflikte effektief te assesseer en op te los. Wanneer dit by finansies, en vernaam skulddelging, kom, stel Ernes voor dat ’n mens ook straatwys te werk gaan om bv. kredietkaartskuld af te betaal. Luister na die episode hier: Spotify: https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6 Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065 Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf | — | ||||||
| 10/28/22 | Klipkouers SON | W2E1 | Volle Onderhoud | In hierdie aflewering van Klipkouers SON, val die soeklig op kliëntediens en skuld. Hoewel daar ’n verskeidenheid van digitale kanale is om na kliënte uit te reik, is die paneel dit eens dat dit wat jy bied, jou kliënte se behoeftes aanspreek. Skuldinvordering bly ’n netelige aangeleentheid, en, volgens Marais, is die groot probleem dat mense ‘overcommit’ en daarom oorbestee. In aansluiting hierby, bespreek Ernes ’n aantal strategiese stappe om skuld te delg. Luister na die episode hier: Spotify: https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6 Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065 Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf | — | ||||||
| 10/21/22 | Klipkouers SON | W1E1 | Volle Onderhoud | In die eerste aflewering van Klipkouers SON (Sake-Ondersteuningsnetwerk) bespreek die paneel potgooie as bemarkingsinstrument; die impak van en koste verbonde aan sekere regsbeginsels; en finansiële beplanning en oplossings vir boere en Afrikaanssprekende sakelui. Die gemene deler in aldrie hierdie gesprekke is die belangrikheid van waardetoevoeging… Luister na die episode hier: Spotify: https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6 Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065 Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf | — | ||||||
| 4/15/22 | Episode 150: Victor Adendorff | Water en sanitasie is van die grootste uitdagings wat die wêreld in die gesig staar. As stigter en Besturende Direkteur van Scientific Sanitation Solutions, wy Victor Adendorff hom toe aan die ontwikkeling van tegnologies gevorderde produkte vir water sanitasie-oplossings. Sy eertydse opleiding as valskermsoldaat, het vir Adendorff die noodsaaklike dissipline en deursettingsvermoë geleer wat hy later kon deurtrek na die sakewêreld toe. Hy beskou deursettingsvermoë as die grootste bate in besigheid, en vernaam in landbou. Boerdery is huidiglik waarskynlik die moeilikste bedryf in Suid-Afrika, maar, soos die gesegde lui, ‘’n Boer maak ’n plan…’ Juis daarom het Scisan ook vorendag gekom met Sani-99™ for AGRI, ’n uiters effektiewe landboukundige ontsmettingsmiddel. Webwerf | — | ||||||
Showing 21 of 21
Sponsor Intelligence
Sign in to see which brands sponsor this podcast, their ad offers, and promo codes.
Chart Positions
3 placements across 3 markets.
Chart Positions
3 placements across 3 markets.




















