
Insights from recent episode analysis
Audience Interest
Podcast Focus
Publishing Consistency
Platform Reach
Insights are generated by CastFox AI using publicly available data, episode content, and proprietary models.
Most discussed topics
Brands & references
Est. Listeners
Insufficient chart data. Estimates will improve as the show charts.
- Per-Episode Audience
Est. listeners per new episode within ~30 days
N/A🎙 ~2x weekly·329 episodes·Last published 1mo ago - Monthly Reach
Unique listeners across all episodes (30 days)
N/A - Active Followers
Loyal subscribers who consistently listen
N/A
Market Insights
Platform Distribution
Reach across major podcast platforms, updated hourly
Total Followers
—
Total Plays
—
Total Reviews
—
* Data sourced directly from platform APIs and aggregated hourly across all major podcast directories.
On the show
From 10 epsHosts
Recent guests
Recent episodes
Ep. 291 - Britse dokkie oor SA en Artikel 235 pla die MK.
Apr 29, 2026
22m 13s
Ep. 290 - Nuutste plaasmoordstatistiek en die MRK word gebriek
Apr 24, 2026
25m 47s
Ep. 289 - Malema kry tronsktraf en DA kry nuwe bestuurstaf (oudio)
Apr 16, 2026
28m 12s
Ep. 288 - Fikile vervolg, heffing halveer en 'n nommerplaat-sindikaat?
Apr 1, 2026
23m 24s
Ep. 287 - Hoe lyk n toekoms onder NGV - AfriForum gee vir jou n idee
Feb 18, 2026
28m 14s
Social Links & Contact
Official channels & resources
Official Website
Login
RSS Feed
Login
| Date | Episode | Topics | Guests | Brands | Places | Keywords | Sponsor | Length | |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| 4/29/26 | ![]() Ep. 291 - Britse dokkie oor SA en Artikel 235 pla die MK. | Callum, die kalm Britse reisiger, het Suid-Afrika besoek en 'n dokumentêr gemaak oor die ont-ontwikkelende land (of is dit dan net 'n wikkelende land?). Een van Podlitiek se aanbieders maak sy verskyning daarin.Intussen is die MK-party gepla deur die moontlikheid van selfbeskikking wat in die Suid-Afrikaanse grondwet vervat is. | 22m 13s | ||||||
| 4/24/26 | ![]() Ep. 290 - Nuutste plaasmoordstatistiek en die MRK word gebriek | AfriForum se 2025 plaasmoordstatistiek en die MRK verloor 'n GROOT hofsaak.Aanbieders:Ernst van Zyl en Louis Boshoff | 25m 47s | ||||||
| 4/16/26 | ![]() Ep. 289 - Malema kry tronsktraf en DA kry nuwe bestuurstaf (oudio)✨ | MalemaDA leadership+1 | — | DA | — | politicsSouth Africa+2 | — | 28m 12s | |
| 4/1/26 | ![]() Ep. 288 - Fikile vervolg, heffing halveer en 'n nommerplaat-sindikaat?✨ | Fikile Mbalulabrandstofheffing+3 | — | Podlitiek | — | verjaardagCovid-toelaag+2 | — | 23m 24s | |
| 2/18/26 | ![]() Ep. 287 - Hoe lyk n toekoms onder NGV - AfriForum gee vir jou n idee✨ | AfriForumNasionale Gesondheidsversekeringswet+1 | — | AfriForum | — | toekomsbelangrik | — | 28m 14s | |
| 2/5/26 | ![]() Ep. 286 - Bek-en-klou laat vir Steenhuisen vou✨ | BKS inentingwetlike aspekte+1 | Wian Spies | Wian SpiesBKS | Podlitiek | Steenhuisennuus van die week | — | 35m 08s | |
| 1/22/26 | ![]() Ep. 285 - Solly wil potgooie reguleer en verskonings aan AfriForum word al meer.✨ | potgooieregulering+2 | — | AfriForumDA+2 | — | DAKommunikasie+1 | — | 27m 25s | |
| 1/14/26 | ![]() Ep. 284 - Chinese, Irannese en Russe in die water en Amerika raak al kwater✨ | Chinese militaryIranian ships+2 | — | AGOA | — | military exercisesanti-Western forces+2 | — | 27m 01s | |
| 1/8/26 | ![]() Ep. 283 - 2026 se verwagte nonsens om te ontnonsens✨ | 2026narratives+2 | — | Podlitek | Podlitiek | — | — | 31m 24s | |
| 11/6/25 | ![]() Ep. 282 - Die regering G20, maar vat alles✨ | G20Trump+3 | — | G20Suid-Afrika+2 | — | — | — | 27m 50s | |
Want analysis for the episodes below?Free for Pro Submit a request, we'll have your selected episodes analyzed within an hour. Free, at no cost to you, for Pro users. | |||||||||
| 10/15/25 | ![]() Ep. 281 - Cyril wat sy nefie n drukkie gee en Tshwane metro wil vullis-uitspraak appelleer✨ | corruptionlocal government+2 | — | — | Sandton | — | — | 26m 54s | |
| 10/8/25 | ![]() Ep. 280 - Malema se sanksies, singery en skietery.✨ | Julius MalemaEFF+3 | — | EFFVSA+1 | — | sanksiessingery+1 | — | 24m 23s | |
| 9/4/25 | ![]() Ep. 279 - Stellenbos(s)e munisipaliteit soek nie wittes hier en Malema se volledige dossier | Podlitiek se aanbieders vind uit dat hulle "deel van die probleem" is en liefs nie moet aansoek doen vir 'n pos by die Stellenbo(s)se dorpsraad nie. Louis en Ernst bespreek wat 'n mens moet doen as jy leef in 'n wêreld waar sulke praktyke aan die orde van die dag is. Intussen het AfriForum se Privaat Vervolgingseenheid die monumentale taak aangepak om al Malema se sondes te boekstaaf en vir die wêreld uit te stal. Malema Dossier: www.StopMalema.co.za Solidariteit Memo: https://cms.solidariteit.co.za/wp-con... Die Podlitiek-span bestaan uit: Louis Boshoff Arno Roodt Ernst van Zyl | 22m 54s | ||||||
| 8/28/25 | ![]() Ep. 278 - Malema skuldig aan haatspraak en die nuutste oor die Panyaza-plaat | In hierdie episode gesels Ernst en Louis oor Malema se skuldigbevinding aan haatspraak by Brackenfell (plus ietsie oor die omstredenheid rakende wie betrokke was en wie nie). Louis delf ook 'n bietjie rond in die donker wêreld van nommerplaatverskaffing en veral Lesufi se planne vir nuwe Gautengse nommerplate.Podlitiek word aangebied deur:Louis BoshoffErnst van ZylArno Roodt | 33m 38s | ||||||
| 8/20/25 | ![]() Ep. 277 - DIRCO sê plaasmoorde is nie uniek nie en Mashatile sê raswette diskrimineer nie | In hierdie episode gesels Louis en Ernst oor die Departement van Internasionale Betrekkinge (DIRCO) se jongste verklaring oor plaasmoordstatistiek en Mashatile se mees onlangse poging om rassediskriminasie af te maak. Podlitiek antwoord nugter, maar vra ook: "Wie glo teen die tyd nog enigsins die ANC se stories?" Die Podlitiek-span bestaan uit: Ernst van Zyl Louis Boshoff Arno Roodt | 22m 25s | ||||||
| 8/7/25 | ![]() Ep. 276 - Mbalula se karwagte en Kunene se kakkerlakke | In vandag se episode gesels Ernst en Louis oor Fikile Mbalula se rassistiese uitlatings tydens die perskonferensie na afloop van die ANC se NUK-vergadering. Hy het onder meer die eerste Afrikanervlugtelinge na die VSA "karwagte" genoem – wat dit ookal veronderstel is om te beteken. Daarna kom die jongste haatspraak-uitspraak ter sprake. Kenny Kunene is deur die hof verbied om Malema voortaan weer 'n kakkerlak te noem, aangesien dit op haatspraak sou neerkom. Terwyl dit vir Malema steeds baie belangrik is dat die hof bepaalde ander uitlatings nié as haatspraak beskou nie.Die Podlitiek-span bestaan uit: Louis BoshoffErnst van Zyl Arno Roodt | 28m 58s | ||||||
| 8/1/25 | ![]() Ep. 275 - Pretoria het een heffing minder, maar Suid-Afrika 30% meer | In hierdie episode gesels Arno en Louis oor die "city cleansing levy", oftewel stadsreinigingsheffing, van die Tshwane Metro wat onwettig bevind is. (Podlitiek se manne het self 'n aandeel hierin gehad.)Dan bespreek ons ook die 30% invoertarief wat die VSA van 7 Augustus af op Suid-Afrikaanse produkte gaan hef.Die Podlitiek-span bestaan uit:Louis BoshoffArno RoodtErnst van Zyl | 29m 34s | ||||||
| 7/24/25 | ![]() Ep. 274 - Is mediese fondse rassisties en dalk sien ons gou geteikende sanksies? | In hierdie episode gesels Louis en Ernst oor die ondersoekpaneel na rassisme by mediese fondse wie se verslag onlangs bekendgestel is, sowel as die Amerikaanse wetsontwerp oor die hersiening van diplomatieke verhoudinge met Suid-Afrika. Die Podlitiek-span bestaan uit: Ernst van ZylLouis BoshoffArno Roodt | 29m 38s | ||||||
| 7/8/25 | ![]() Afrikaanse Geneeskunde met Prof Oppel Greeff | In die tweede onderhoud van ons 2025 onderhoudreeks gesels Louismet Prof Oppel Greeff. 'n Man met 'n indrukwekkende CV en 'n passie vir medisyneontwikkeling en vir Afrikaans. Hoe is die Afrikaanse geneeskundige vaktaal ontwikkel?Wat is die moontlikheid dat ons weer dokters in Afrikaans sal oplei?Hoekom is dit die moeite werd om in Afrikaans te studeer al is dit soms meer moeite?Podlitiek word aangebied deur:Arno RoodtLouis BoshoffErnst van Zyl | 42m 38s | ||||||
| 7/2/25 | ![]() Ep. 273 - Musk se nuwe party en Ramaphosa wil meer as 90 dae kry | In hierdie episode gesels die Podlitiek span oor Trump wat geskerts (of is dit gedreig?) het dat Elon Musk na Suid-Afrika gedeporteer moet word. Musk is op sy beurt vasbeslote om 'n nuwe politieke party in die VSA te stig wat strenger fiskale beheer sal voorstaan. Intussen het die Suid-Afrikaanse regering ekstra tyd versoek om 'n handelsooreenkoms met die VSA te beding voordat heffings inskop.Podlitiek word aangebied deur:Louis BoshoffErnst van Zyl Arno Roodt | 33m 24s | ||||||
| 6/26/25 | ![]() Ep. 272 - Dis wat Amerika van SA-regering eis en DA-adjunkminister word die deur gewys | In hierdie episode gesels Arno en Louis oor die jongste Afrikanerafvaardiging se werksaamhede in die VSA en die DA-adjunkminister wat afgedank is. Opwindende tye vir Suid-Afrikaanse politiek ...Podlitiek word aangebied deur:Louis BoshoffArno RoodtErnst van Zyl | 33m 39s | ||||||
| 6/24/25 | ![]() Ken jou geskiedenis_ met Prof Fransjohan Pretorius | Podlitiek spring weg met 'n splinternuwe onderhoudreeks! Louis en Arno gesels met Prof Fransjohan Pretorius oor die waarde daarvan om jou geskiedenis te ken. Hy deel ook 'n interessante staaltjie of twee uit die Afrikaner se geskiedenis. Verskoon die swak klankgehalte. (Ons maak maar asof ons doelbewus van ou tegnologie gebruik gemaak het vir die geskiedenis-episode.)Podlitiek word aangebied deur:Louis BoshoffArno RoodtErnst van Zyl | 51m 58s | ||||||
| 6/18/25 | ![]() Ep. 271 - Ramaphosa by die G7 en SEB verwoes lewens | In hierdie episode gesels Louis en Ernst oor Ramaphosa se besoek aan die G7 beraad en Solidariteit en die Vryemarkstigting se onlangse verslag oor SEB-rassewetgewing.Podlitiek word aangebied deur:Ernst van ZylLouis BoshoffArno Roodt | 21m 22s | ||||||
| 6/11/25 | ![]() Ep. 270 - Podlitieke dialoog oor die beoogde dialoog _en nommerplate_ | In hierdie episode gesels Louis en Arno oor die ANC monoloog wat voorlê (en verpak word as nasionale dialoog). Die plofbare onderwerp oor plofbare Gautengse nommerplate word ook aangeroer.Podlitiek word aangebied deur:Ernst van Zyl Louis BoshoffArno Roodt | 31m 06s | ||||||
| 6/4/25 | ![]() Ep. 269 - Bestuurslisensies wat agter raak en Cyril wat uit twee monde praat | In hierdie episode gesels Ernst, Arno en Louis oor die agterstand in die uitreik van bestuurslisensiekaarte. Hoe kan dit so moeilik wees om een nuwe drukker te kry? Intussen sing Pres Cyril Ramaphosa 'n heel ander deuntjie in Suid-Afrika as toe hy in Amerika was. Die Podlitiek-span bestaan uit: Ernst van Zyl, Louis Boshoff en Arno Roodt | 23m 56s | ||||||
Showing 25 of 331
Pitch Fit is a Pro feature
See how bookable this show is for guests, which brands already advertise, the per-episode ad value, and the best-fit guest and sponsor profile. The numbers are blurred on the free plan.
How readily this show books outside guests like you.
How proven this show is for host-read sponsorships.
For Guests
ProFor Advertisers
ProUpgrade to Pro to unlock guest cadence, sponsor categories, fit scores, and per-episode ad value for this show.
