Reeks: Reisigers - Ep #4/5 - Rigting

Reeks: Reisigers - Ep #4/5 - Rigting

From Reisigers by Louis Janse van Rensburg

November 7, 2025 · 23 min · Episode 14

About this episode

In Episode #4 of Reisigers, the friends prepare for a farewell party, facing truth and confrontation.

Reisigers: Die Reeks - Episode #4 van 5 - Rigting. Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as ’n potgooi reeks. Ons vang op met die voorlaaste Episode #4 ”Rigting”. Die pad na die einde word korter. Die vriende berei hulself voor vir ’n afskeidspartytjie, maar dit is nie net die partytjie wat wag nie. Waarheid. Konfrontasie. ’n Breekpunt. Trek ’n stoel nader en kom ons spring in.

People in this episode

Host: Louis Janse van Rensburg

Topics covered

  • friendship
  • farewell party
  • confrontation
  • truth
  • breakpoint

Keywords

  • Reisigers
  • farewell
  • confrontation
  • truth
  • friendship
  • episode 4

Mentioned in this episode

Books & works: Reisigers

More episodes of Reisigers

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Reisigers podcast page.