
About this episode
Chris Swanepoel discusses his translation of a Sesotho book into Afrikaans and the importance of such translations.
7 Junie 2027: Emeritus-professor in Afrikatale by Unisa, prof. Chris Swanepoel, vertel vir Ina Strydom meer oor sy vertaling van “Koning Mohlomi, seun van Monyane”, deur SM Guma, in Afrikaans. Hy verduidelik hoe hy te werk gaan aangesien die tale in verskillende taalfamilies is en Afrikatale gewoonlik beeldryk en beskrywend is. Hy vertel ook meer oor die skrywer; waarom dié koning besonders was; en waarom vertaling uit ander inheemse tale in Afrikaans belangrik is.
People in this episode
Host: Ina Strydom
Guest: Chris Swanepoel
Topics covered
- translation
- Sesotho
- Afrikaans
- African languages
- literature
- cultural significance
Keywords
- translation
- Sesotho
- Afrikaans
- Chris Swanepoel
- SM Guma
- African languages
- literature
Mentioned in this episode
Books & works: Koning Mohlomi, seun van Monyane
More episodes of Taaldinge
- Taaldinge: Taalnavrae - Jou kierankies sal braai · May 31, 2026 · 21 min
- Taaldinge: Taaladviseur Maureen van Helden · May 24, 2026 · 19 min
- Taaldinge 17 Mei 2026 · May 17, 2026 · 21 min
- Taaldinge 10 Mei 2026 · May 10, 2026 · 20 min
- Taaldinge 3 Mei 2026 · May 3, 2026 · 19 min
- Taaldinge 26 April 2026 · April 26, 2026 · 21 min
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Taaldinge podcast page.