I Surrender All - Dawie Fourie.mp3

I Surrender All - Dawie Fourie.mp3

From BAASRAAK RADIO by BAASRAAK RADIO

May 7, 2026 · 29 min

About this episode

Dawie Fourie shares his personal journey, love for music, and role in ministry.

Hallo my naam is Dawie Fourie. Laat my toe om jou so bietjie van myself te vertel. ek is gebore op 12 Augustus 1966 in Krugersdorp Gauteng, Een van ‘n identiese tweeling. Van kindsbeen af versot op musiek, en dit het sy hoogte punt gekry toe ek geleer was om Vader in Gees en Waarheid te kan aanbid. Getroud met Yvette, en pa van twee kinders, Marlize en Juan en skoonseun Arno, en ook oupa van drie klein kinders, Tristian, Reuben en Mielahn. Het in 1990 tot die voltydse bediening toe getree, en is tans ‘n Kapelaan by SAPD Hoof Kantoor in Pretoria en verantwoordelik vir die opleidings basisse landwyd. Ek is ook mede leraar van Grace Outreach Gemeente, ‘n familie bediening wat ek en ‘n vriend van my in 1993 begin het. Musiek vorm ‘n baie groot deel van my lewe, en is ook ‘n groot instrument vir die verkondiging van die Evangelie van Christus. Ek is daagliks daarmee besig, en gebruik dit oral waar ek besoek in die werks omgewing en kerk om mense om my te vergarder in aanbidding tot ons Koning. Ek het reeds drie cd’s opgeneem, en is baie trots daarop. Jy kan my kontak per epos by: fouriedawie2@gmail.com Facebook · Baasraak Toep (App)

People in this episode

Guest: Dawie Fourie

Topics covered

  • personal story
  • music
  • faith
  • family
  • ministry

Keywords

  • Dawie Fourie
  • music
  • faith
  • ministry
  • family
  • worship

Mentioned in this episode

Organizations: SAPD Hoof Kantoor, Grace Outreach Gemeente

Places: Krugersdorp Gauteng

More episodes of BAASRAAK RADIO

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the BAASRAAK RADIO podcast page.