Florence | Italië

Florence | Italië

From Die Wêreld aan jou Voete by Anina.vk

May 23, 2025 · 39 min

About this episode

The episode explores Florence, the birthplace of the Renaissance, with guest Emma Templeman sharing her experiences in the city.

Na ‘n klein ‘hiatus’ is ons terug met jou weeklikse Afrikaanse reis podcast. Ons wittebrood met Italië is nog nie verby nie en die week verken ons die geboorteplek van die renaissance — Florence. Dit is die stad wat eens Galileo en Michelangelo se speelgrond was en vandag nog kuns, geskiedenis, wetenskap en kos moeiteloos laat saam smelt. Ons toergids, Emma Templeman, gaan ons met ‘n negroni in die hand deur hierdie magiese stad lei. Die ewige student Emma is oorpsonklik van Groblersdal, maar het ‘n goeie seisoen in Florence spandeer waar sy haar aansteklike liefde vir Italië ontwikkel het. Luister lekker saam op Spotify of Apple Podcasts 🔗

People in this episode

Host: Anina.vk

Guest: Emma Templeman

Topics covered

  • travel
  • Italy
  • Florence
  • Renaissance
  • art
  • history
  • food

Keywords

  • Florence
  • Italy
  • Renaissance
  • travel podcast
  • art
  • history
  • food

Mentioned in this episode

Places: Florence, Italië, Groblersdal

More episodes of Die Wêreld aan jou Voete

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Die Wêreld aan jou Voete podcast page.