Venesië | Italië

Venesië | Italië

From Die Wêreld aan jou Voete by Anina.vk

March 7, 2025 · 38 min

About this episode

In this episode, we explore the enchanting world of Venice with guest JC Landman, who shares insights from his visit to the Venice Biennale.

In vandag se episode duik ons in die betowerende wêreld van Venesië — die stad van water. Ons gesels met JC Landman, wie verlede jaar na die Venesië Biennale toe was vir werk en geïnspireerd teruggekom het. Hy neem ons deur die labirintiese stegies en kanale van hierdie kleurvolle stad en los ons self verlief op die Italiaanse pêrel. Of jy nou die geskiedenis van die stad wil ervaar, die kuns van die Biennale wil verken, of net ‘n lekker cicchetti wil geniet, JC het al die beste raad wat jy nodig het om jou Venesië-avontuur onvergeetlik te maak. Lekker luister en as jy dit geniet om saam te travel, gee ons ‘n volg op Spotify en Apple Podcasts. Wandel Wenke Rialto Brug | Die Rialto Brug is een van Venesië se oudste en bekendste brûe, wat die Grand Canal oorsteek en 'n ikoniese simbool van die stad is. San Marcoplein | San Marcoplein is die hart van Venesië, omring deur indrukwekkende argitektuur soos die Sint Markusbasiliek wat die stad se geskiedenis en kultuur uitstraal. Peggy Guggenheim Museum | Die Peggy Guggenheim Museum huisves 'n merkwaardige kunsversameling van moderne meesterwerke in 'n pragtige palazzo aan die Grand Canal. Murano | Murano is 'n klein eiland bekend vir sy…

People in this episode

Host: Anina.vk

Guest: JC Landman

Topics covered

  • Venice
  • travel
  • art
  • culture
  • history
  • Italian cuisine

Keywords

  • Venice
  • Biennale
  • Italian cuisine
  • travel tips
  • art
  • culture
  • history

Mentioned in this episode

Organizations: Peggy Guggenheim Museum

Places: Venesië, Italië, Rialto Brug, San Marcoplein, Murano, Burano, Doge’s Paleis

More episodes of Die Wêreld aan jou Voete

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Die Wêreld aan jou Voete podcast page.