
Die Waarde van Jou Siel
From God se Woord VARS vir jou Vandag by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
May 4, 2026 · 3 min · Season 26 · Episode 3354
About this episode
The episode discusses the value of one's soul and the feelings of inadequacy that can arise from comparing oneself to others.
Send us Fan Mail Johannes 10:10-11 'n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed. Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape. Het jy al ooit minderwaardig gevoel wanneer jy rondkyk na die uitstaande prestasies wat ander mense bereik het en dit vergelyk met jou eie ellendige, niksseggende bestaan? Miskien is dit 'n bietjie kras, maar is dit nie hoe ons onsself soms beskou nie? Kom ons kyk na voëlmis....
People in this episode
Host: Jokkie Gauché
Topics covered
- self-worth
- comparison
- faith
- abundance
- spirituality
Keywords
- soul
- self-worth
- comparison
- faith
- abundance
- spirituality
- Johannes 10:10-11
Mentioned in this episode
Books & works: Johannes 10:10-11
More episodes of God se Woord VARS vir jou Vandag
- Om Jou Vyand Lief te Hê · June 13, 2026 · 3 min
- Moenie Alles Glo Wat jy Hoor Nie · June 12, 2026 · 3 min
- Moenie ‘n Bedrieër Wees Nie · June 11, 2026 · 3 min
- Wie is Jesus vir Jou? · June 10, 2026 · 3 min
- Kus die Roede · June 9, 2026 · 3 min
- Beheer Jou Sake met Integriteit · June 8, 2026 · 3 min
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the God se Woord VARS vir jou Vandag podcast page.