God is Aan Jou Kant

God is Aan Jou Kant

From God se Woord VARS vir jou Vandag by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

May 3, 2026 · 3 min · Season 26 · Episode 3353

About this episode

The episode discusses the challenges of faith in a divided world and the importance of prayer for protection against evil.

Send us Fan Mail 2 Tessalonisense 3:2-3 Bid ook dat ons van verkeerde en slegte mense verlos word, want nie almal is gelowiges nie. Die Here is getrou; Hy sal julle versterk en julle van die Bose bewaar. Die wêreld is deesdae skerp verdeeld tussen outoritêre regimes aan die een kant, en sogenaamde liberale demokrasieë aan die ander kant. Tog is daar 'n groterwordende grys area in die middel, waar sensuur die basiese mensereg van vryheid van spraak ondermyn. 'n Onlangse Britse regeringsv...

People in this episode

Hosts: Berni Dymet, Jokkie Gauché

Topics covered

  • faith
  • spiritual warfare
  • freedom of speech
  • political division
  • Christianity

Keywords

  • faith
  • prayer
  • freedom of speech
  • Christianity
  • political regimes
  • spirituality
  • evil

Mentioned in this episode

Organizations: Tessalonisense

More episodes of God se Woord VARS vir jou Vandag

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the God se Woord VARS vir jou Vandag podcast page.