
Nie Gemors Nie. Nie Willekeurig Nie. Nie Alleen Nie
From God se Woord VARS vir jou Vandag by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
April 24, 2026 · 3 min · Season 26 · Episode 3345
About this episode
The episode discusses feelings of loneliness and God's purpose in our lives as outlined in Romans 8:28-29.
Send us Fan Mail Romeine 8:28-29 Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is. Dié wat Hy lank tevore verkies het, het Hy ook bestem om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat sy Seun baie broers kan hê van wie Hy die Eerste is. Het jy al ooit in hierdie besige wêreld heeltemal alleen gevoel? Miskien het jy mense rondom jou, dinge waarby jy betrokke is, maar daardie gevoel van eensaamheid en van isolasie, vreet aan jo...
People in this episode
Hosts: Jokkie Gauché, Berni Dymet
Topics covered
- faith
- loneliness
- God's plan
- spiritual growth
- Christianity
Keywords
- loneliness
- faith
- God's purpose
- spirituality
- Christian teachings
Mentioned in this episode
Books & works: Romeine 8:28-29
More episodes of God se Woord VARS vir jou Vandag
- Om Jou Vyand Lief te Hê · June 13, 2026 · 3 min
- Moenie Alles Glo Wat jy Hoor Nie · June 12, 2026 · 3 min
- Moenie ‘n Bedrieër Wees Nie · June 11, 2026 · 3 min
- Wie is Jesus vir Jou? · June 10, 2026 · 3 min
- Kus die Roede · June 9, 2026 · 3 min
- Beheer Jou Sake met Integriteit · June 8, 2026 · 3 min
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the God se Woord VARS vir jou Vandag podcast page.