
On the show
Recent episodes
Episode 41: Lauren Dickason vermoor haar drie dogtertjies
Oct 19, 2026
Unknown duration
Episode 40: Die diamantsmous Louis Liebenberg
Oct 12, 2026
Unknown duration
Episode 39: Die reeksmoordenaars Shaun Oosthuizen en John du Plooy
Oct 5, 2026
Unknown duration
Episode 38: Aangeneem, toe vermoor hy sy ouers
Sep 28, 2026
Unknown duration
Episode 37: Die ontvoering van Gerco van Deventer
Sep 21, 2026
Unknown duration
Insights from recent episode analysis
Audience Interest
Podcast Focus
Publishing Consistency
Platform Reach
Insights are generated by CastFox AI using publicly available data, episode content, and proprietary models.
Back-catalog monthly reach
Based on 1 signal · back-catalog reach only (show is inactive).
Built from
By chart position
- 🇿🇦ZA · True Crime#5659 to 313
- 🇻🇳VN · True CrimeHOME#18010 to 52
- Per-Episode Audience
No new episodes in 90+ days
—🎙 Sporadic cadence·26 episodes·Last published today - Monthly Reach
Unique listeners across all episodes (30 days)
69 to 365🇿🇦86%🇻🇳14% - Active Followers
Loyal subscribers who consistently listen
14 to 73
Market Insights
Platform Distribution
Reach across major podcast platforms, updated hourly
Total Followers
—
Total Plays
—
Total Reviews
—
* Data sourced directly from platform APIs and aggregated hourly across all major podcast directories.
Social Links & Contact
Official channels & resources
Official Website
Login
RSS Feed
Login
| Date | Episode | Description | Length | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| 10/19/26 | Episode 41: Lauren Dickason vermoor haar drie dogtertjies | Lauren Dickason het haar drie kinders vermoor nadat die gesin na Nieu-Seeland verhuis het – en toe ontvou 'n tragiese verhaal in die hof | — | ||||||
| 10/12/26 | Episode 40: Die diamantsmous Louis Liebenberg | Sakeman, smous, skelm – dit als is hy al genoem. Die vreemde verhaal van 'n omstrede diamanthandelaar | — | ||||||
| 10/5/26 | Episode 39: Die reeksmoordenaars Shaun Oosthuizen en John du Plooy | Hulle het kwesbare bejaardes landwyd aangeval, beroof en vermoor | — | ||||||
| 9/28/26 | Episode 38: Aangeneem, toe vermoor hy sy ouers | Barnie en Magda van Heerden het Ruan kleintyd aangeneem, maar toe draai hy later teen hulle. | — | ||||||
| 9/21/26 | Episode 37: Die ontvoering van Gerco van Deventer | Hy was sewe jaar lank weg nadat hy in Libië ontvoer is – en sy vrou het bly wag vir hom | — | ||||||
| 9/14/26 | Episode 36: 'n Slikramp vernietig die dorpie Jagersfontein | Dit was soos iets uit 'n rampfliek toe slik die plattelandse dorpie Jagersfontein insluk. | — | ||||||
| 9/7/26 | Episode 35: Boksburg se aspoestertjie steel 'n halfmiljard rand | Hildegard Steenkamp is vasgetrek nadat sy 'n berg geld by die werk gesteel het en alte luuks daarmee kon leef. | — | ||||||
| 8/31/26 | Episode 34: Die polisieman Richard "Makka" Smith jag sy lewensmaat | Hul verhouding is gekenmerk deur besitlikheid en jaloesie, en toe vermoor die polisieman sy lewensmaat. | — | ||||||
| 8/24/26 | Episode 33: Die vergassing van die paartjie Mari Hoon en Jéan Vosloo | Die jong verloofdes Mari Hoon en Jéan Vosloo is vergas tydens 'n romantiese wegbreeknaweek. | — | ||||||
| 8/17/26 | Episode 32: Die skokmoord van ds. Liezel de Jager | Die geliefde predikant Liezel de Jager is buite die pastorie vermoor – en toe kom haar man se geheime op die lappe. | — | ||||||
Want analysis for the episodes below?Free for Pro Submit a request, we'll have your selected episodes analyzed within an hour. Free, at no cost to you, for Pro users. | |||||||||
| 8/10/26 | Episode 31: Die sluipmoord op Kiernan "AKA" Forbes | Kiernan Forbes, oftewel AKA, was een van Suid-Afrika se suksesvolste musikante toe hy op straat doodgeskiet is. | — | ||||||
| 8/3/26 | Episode 30: Die gesinsmoord deur Karl Greyvensteyn | Wanneer Karl Greyvensteyn se ouers en broer in hulle beddens doodgeskiet word, dui alle bewyse na hom. Karl word wel deur kennisse as 'n patologiese leuenaar beskryfen dit kompliseer die ondersoek. | — | ||||||
| 7/27/26 | Episode 29: Die gruwels van reeks-verkragter en moordenaar Johannes Britz | Ongelukkig was Johannes Britz tot op sy laaste oomblikke vir menigte vrouens ’n nagmerrie van ‘n man. | — | ||||||
| 7/20/26 | Episode 28: Die gastenkwa-tragedie in Boksburg | Op Oukersdag 2022, is talle Suid-Afrikaners se lewens onherroeplik verander toe 'n gastenkwa in Boksburg ontplof het. 41 mense het as gevolg van die tragedie hulle lewens verloor. | — | ||||||
| 7/13/26 | Episode 27: Die raaisel oor die Willem Kruger se dood | Willem Kruger se skielike verdwyning na ‘n vrolike kuiery het die hele land se aandag aangegryp. Wanneer sy voertuig later in die Vaalrivier ontdek word, is daar skielik baie meer vraagtekens as antwoorde en gerugte van vuilspel steek dadelik kop uit. Wat het daardie aand gebeur? | — | ||||||
| 4/8/25 | Episode 26: Die moord van Charl Munnik deur diamantdiewe | Dit was ’n juweeldiefstal soos uit ’n rolprent, maar toe die skote begin klap lei dit tot die dood van ’n geliefde Worcester-juwelier. | — | ||||||
| 12/18/23 | Episode 25: Naamgenote, pa en seun, én albei vermoor hul vroue... | Episode 17 ondersoek die saak van Colin Bouwer sr. wat sy vrou in Nieu-Seeland vermoor het. Dié episode vertel die storie van Colin Bouwer jr. wat in Suid-Afrika aangekla is van die moord op sy vrou. | — | ||||||
| 12/11/23 | Episode 24: Die tragiese dood van die bokskampioen Leighandre "Baby Lee" Jegels | Op 25 was Leighandre "Baby Lee" Jegels 'n karate- en bokskampioen. Sy het ook in haar studies uitgeblink. Die donkerkopvrou het die wêreld aan haar voete gehad, tot haar lewe skielik kortgeknip is deur haar eks-kêrel – ’n polisieman. | — | ||||||
| 12/4/23 | Episode 23: Phoenix Racing Cloud Theron vermoor haar ma | Selfs in die warboel van tiener-emosies, liefdesdriehoeke en gerugte van verwaarlosing in haar ouerhuis, is dit moeilik om te glo dat Phoenix Theron die gevolgtrekking kon maak dat moord op haar ma die enigste uitweg is. | — | ||||||
| 11/24/23 | Episode 22: Die wrede kindermoord van Poppie van der Merwe | Toe die 3-jarige Poppie van der Merwe ná maande se marteling en mishandeling deur haar stiefpa doodgeskop is, was die vraag op almal se lippe: Hoekom het haar ma haar nie beskerm nie? | — | ||||||
| 11/20/23 | Episode 21: Die bylmoord van Sonia Schwarz | Het Dave Schwarz se traumatiese grootwordjare daartoe bygedra om hom in Oktober 1997 oor die rand te dryf toe hy vir Sonia, sy vrou en die ma van sy twee kinders, doodgemaak het? | — | ||||||
| 11/9/23 | Episode 20: Die moord op kankerlyer Debbie Venter | In Junie 2020 is ’n soektog van stapel gestuur na Debbie Venter nadat sy vermis geraak het. ’n Maand later word haar halfsuster en swaer vir haar moord in hegtenis geneem. | — | ||||||
| 11/6/23 | Episode 19: Amanda du Toit vermoor haar suster | Hulle sê bloed is dikker as water, maar toe Amanda du Toit se jaloesie en wrywing teenoor haar uitblinker-sibbe begin oorkook, neem sy ’n drastiese stap wat haar eie lewe onherroeplik verander en haar suster se lewe in ’n oogwink kortknip. | — | ||||||
| 10/26/23 | Episode 18: Huurmoord op Pofadder | Daar was gerugte van buite-egtelike verhoudings, mishandeling en wilde partytjies. Maar ná Suretha Brits bieg dat sy agter die huurmoord op haar man, Leon, sit, word die tragedie by die dag meer ingewikkeld. | — | ||||||
| 10/19/23 | Episode 17: Colin Bouwer sr. probeer ‘die perfekte moord’ pleeg | Colin Bouwer se loopbaan as psigiater was op dreef ná hy Nieu-Seeland toe verhuis het. Sy vrou, Anette, sterf in 2000. Maar kort voor haar doodsertifikaat uitgereik word, kry ’n internis snuf in die neus . . . | — | ||||||
Showing 25 of 41
Pitch Fit is a Pro feature
See how bookable this show is for guests, which brands already advertise, the per-episode ad value, and the best-fit guest and sponsor profile. The numbers are blurred on the free plan.
How readily this show books outside guests like you.
How proven this show is for host-read sponsorships.
For Guests
ProFor Advertisers
ProUpgrade to Pro to unlock guest cadence, sponsor categories, fit scores, and per-episode ad value for this show.
Similar Audience Demographics
Podcasts that attract a similar listener profile
Chart history for Huisgenoot Ware Lewensdramas
Peaked at #56 in South Africa, currently #56 in South Africa.
| Market | Genre | Peak | Current | Trend |
|---|---|---|---|---|
| South Africa | — | #56 | #56 | — |
| VN | — | #180 | #180 | — |
Chart Positions
2 placements across 2 markets.
Chart Positions
2 placements across 2 markets.