
Verhoog jou ONDERSKEIDINGSVERMOË volgens Jesus se Perspektief:
From JanOosthuizen by Jan Oosthuizen
March 22, 2026 · 57 min
About this episode
This episode discusses the importance of discernment from Jesus' perspective amidst current global religious conflicts.
Verhoog jou ONDERSKEIDINGSVERMOË volgens Jesus se Perspektief: Ons staan op ’n wesenlike kantelpunt in die geskiedenis. Watter wêreldbeskouing gaan in die volgende eeu die sterkste staan? Ons leef tans in ’n tyd waarin die drie groot monoteïstiese, Abrahamitiese godsdienste—Judaïsme, Christendom en Islam—teenoor mekaar staan en as’t ware meeding oor watter een die mees positiewe en volhoubare bydrae tot die beskawing lewer. Hoe elkeen hierdie oorloë en krisisse deurstaan en daaruit te voorskyn kom, sal uiteindelik óf vir hulle, óf teen hulle getuig.Die Westerse wêreld, wat oor eeue heen deur die Christelike geloof gevorm is, al is dit vandag in baie opsigte sekulêr, bevind hom grootliks aan die kant van Israel en die Sionistiese projek, terwyl die Islamitiese rewolusionêre regime in Iran homself sien as die verdediger van die Moslemwêreld teen Westerse LIberale invloed en Israeliese oorheersing. Hoe moet gelowiges DINK oor hierdie huidige gebeure? Vir wie moet ons bid? Wie moet ons ondersteun? Wat moet ons doen? Wie moet ons steun? Inderdaad Moeilike Vrae - Wat is JESUS se perspektief en benadering in tye soos hierdie. Sien die Preeknotas…
Topics covered
- onderskeidingsvermoë
- Jesus se perspektief
- monoteïstiese godsdienste
- Judaïsme
- Christendom
- Islam
- Westerse wêreld
- Sionistiese projek
- Islamitiese rewolusionêre regime
- gebede
- ondersteuning
Keywords
- wêreldbeskouing
- beskawing
- oorloë
- krisisse
- Moeilike Vrae
Mentioned in this episode
Places: Israel, Iran, tye soos
More episodes of JanOosthuizen
- Hoe sy LIEFDE jou beskerm teen WETTELOOSHEID · April 19, 2026 · 43 min
- Brandstof vir Geloof · April 12, 2026 · 53 min
- Kruisiging en Opstanding jou ASEM in die Gees · April 12, 2026 · 44 min
- Die kuns om in God se AANGESIG jouself te versterk · April 5, 2026 · 41 min
- Die Skaal van die Lewe: Plesier en Betekenis in Goddelike Balans · February 22, 2026 · 54 min
- JESUS ons ANKER in STORMTYE · February 10, 2026 · 26 min
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the JanOosthuizen podcast page.