
Insights from recent episode analysis
Audience Interest
Podcast Focus
Publishing Consistency
Platform Reach
Insights are generated by CastFox AI using publicly available data, episode content, and proprietary models.
Most discussed topics
Brands & references
Total monthly reach
Estimated from 1 chart position in 1 market.
By chart position
- 🇿🇦ZA · Society & Culture#183500 to 3K
- Per-Episode Audience
Est. listeners per new episode within ~30 days
250 to 1.5K🎙 ~2x weekly·91 episodes·Last published 1w ago - Monthly Reach
Unique listeners across all episodes (30 days)
500 to 3K🇿🇦100% - Active Followers
Loyal subscribers who consistently listen
200 to 1.2K
Market Insights
Platform Distribution
Reach across major podcast platforms, updated hourly
Total Followers
—
Total Plays
—
Total Reviews
—
* Data sourced directly from platform APIs and aggregated hourly across all major podcast directories.
On the show
From 11 epsHost
Recent guests
Recent episodes
Rikus van Zyl, ’n dominee op die platteland
Jun 15, 2026
18m 43s
Jaco Strydom gesels met Santie en Henry Tyrer
May 18, 2026
43m 20s
Rudolph Scharneck, die vlieënde dominee
Apr 12, 2026
17m 43s
Jaco Strydom with Mike and Megan Ribbens
Mar 15, 2026
1h 02m 59s
Jaco Strydom gesels met Sané Leach
Feb 13, 2026
24m 56s
Social Links & Contact
Official channels & resources
Official Website
Login
RSS Feed
Login
| Date | Episode | Topics | Guests | Brands | Places | Keywords | Sponsor | Length | |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| 6/15/26 | ![]() Rikus van Zyl, ’n dominee op die platteland | “Ek wil nooit ’n dominee op die platteland wees nie!” Hoe baie moes ek dit al hoor. Of iets soortgelyks. Veral onder jonger dominees deesdae. Ja, hulle sien dalk nog kans vir “’n klein plekkie langs die see”, sal hulle dan opmerk — die roeping Kaap toe loop al sterker — maar nie sommer vir ’n klein plekkie in die Vrystaat of Noordkaap nie. “Ek sal gaan,” sê iemand, “maar net as ’n Engel self die boodskap bring.” Rikus van Zyl is ’n dominee op die platteland in die Vrystaat, op Edenburg, 80km suid van Bloemfontein, en sy oë blik as hy oor die bediening praat. Die platteland is in Rikus se murg. Hy onthou sy grootwordjare in Wesselsbron. Hulle was mielieboere, hy gereeld gaan visvang, elke aand was daar huisgodsdiens, Sondae as gesin kerk toe . . . daai tipe lewe. En toe gebeur ’n amper tragiese ding . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise | 18m 43s | ||||||
| 5/18/26 | ![]() Jaco Strydom gesels met Santie en Henry Tyrer✨ | griefsurvival+3 | Santie TyrerHenry Tyrer | — | — | griefsurvival+3 | — | 43m 20s | |
| 4/12/26 | ![]() Rudolph Scharneck, die vlieënde dominee✨ | mysteryspirituality+3 | Rudolph Scharneck | Kerkbode | — | Rudolph Scharneckdominee+6 | — | 17m 43s | |
| 3/15/26 | ![]() Jaco Strydom with Mike and Megan Ribbens✨ | migrationcultural experiences+3 | Mike RibbensMegan Ribbens | — | USAAfrica+1 | migrationSouth Africa+5 | — | 1h 02m 59s | |
| 2/13/26 | ![]() Jaco Strydom gesels met Sané Leach✨ | life choicespoverty+3 | Sané Leach | — | Ooste van Pretoria | life choicespoverty+4 | — | 24m 56s | |
| 1/19/26 | ![]() Annatha Nel is dominee weerskante van die Oranje✨ | entrepreneurshipreligion+3 | Annatha Nel | Voetspore van HoopKerkbode | — | domineeentrepreneur+4 | — | 30m 26s | |
| 11/30/25 | ![]() Hendrico Ockhuys se bediening in Ysterplaat✨ | ministryyouth support+3 | Hendrico Ockhuys | IsibindiKerkbode | Ysterplaat | Hendrico OckhuysYsterplaat+4 | — | 14m 33s | |
| 11/17/25 | ![]() Sanré Benadé, die dominee wat groot dinge met min regkry✨ | early churchminimalism+3 | Sanré Benadé | Kerkbode | — | Sanré Benadéearly church+3 | — | 30m 44s | |
| 10/18/25 | ![]() Zakhe Mazibuko: Preacher, Let My People Go!✨ | churchmoney+3 | Zakhe Mazibuko | Kerkbode | — | churchmoney+3 | — | 50m 15s | |
| 9/15/25 | ![]() Lizelle de Bruin, die mens agter die stem op RSG✨ | radio journalismart+3 | Lizelle de Bruin | RSGKerkbode | — | Lizelle de Bruinradio+5 | — | 37m 08s | |
Want analysis for the episodes below?Free for Pro Submit a request, we'll have your selected episodes analyzed within an hour. Free, at no cost to you, for Pro users. | |||||||||
| 8/18/25 | ![]() Die drie passies van Nico Smit✨ | callingreligion+3 | Nico Smit | — | BrakpanEuropa+1 | callingBrakpan+5 | — | 13m 59s | |
| 7/12/25 | ![]() Jaco Strydom gesels met Reggie Peace✨ | vredemakersSouth African culture+3 | Reggie Peace | Vredemaker | — | Reggie PeaceJaco Strydom+5 | — | 12m 14s | |
| 6/17/25 | ![]() Nic Grobler se beelde vertel stories | . . . Nic is soos ’n ontdekkingsreisiger en hierdie is net een van die vreemde reise van verwondering waarop sy beelde hom geneem het. Elke beeld het ’n storie. Oor en oor vertel hy hoe hy die Here se hand, nie net in die oorspronklike inspirasie nie, maar ook in die proses van die maak van ’n betrokke beeld ontdek. Al dikwels sou ’n beeld wat breek of in sy oë aanvanklik misluk, hom na ’n nuwe, beter plek lei . . . nicjgrobler@gmail.com Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise | 45m 04s | ||||||
| 5/19/25 | ![]() Jaco Strydom gesels met Len Muller | Jare later hoor ek Len Muller en Steff Bos se verwerking van Sarie Marais op die radio en gooi amper die kar om. Die ou se droom het waar geword, het ek gedink en gewens ek kan hom high-five . . . https://lenmuller.co.za/ Borg 'n bed in een van ons Echo-huise | 20m 46s | ||||||
| 5/13/25 | ![]() Ivor Swartz en Jaco Strydom oor Eendag Is Te Ver | Ivor Swartz en Jaco Strydom gesels op Netwerk24 oor ’n hordes dinge, o.a. jeugbediening, moeilikheid in die nuus, die kerk en die nuwe boek, Eendag is te ver ... Borg 'n bed in een van die Echo-huise | 55m 06s | ||||||
| 4/13/25 | ![]() Jaco Strydom gesels met Ashe Steenbok | “Hoe word jy toe ’n Anglikaanse priester?” vra ek. “Wel, toe gebeur God!”sê hy. Hy vertel van die groot indruk wat die woorde van ’n ryloper op sy lewe gemaak het. Die ou het gegroet toe hy hom aflaai en gesê: “So terloops jy doen nie wat jy veronderstel is om te doen nie.” Hy het die vreemdeling op die snelweg opgelaai maar die ou het toevallig net twee strate van sy tannie af gewoon. “Tien uur daai aand kon ek nie ophou dink aan daai man se woorde nie . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise | 42m 56s | ||||||
| 3/17/25 | ![]() Jaco Strydom gesels met Gerald Kamfer | “My wêreld het in duie gestort. Ek het net by myself gedink, ek gaan my vrou verloor, ek gaan hierdie rots waarop ek tans staan verloor. En toe, vir so vir ’n wyle, vergeet ek van Jesus, die eintlike rots is in albei van ons se lewens. Vir ’n wyle het ek gesê, Here wat is U besig om te doen. Ek is dan die een wat verkeerd was, die een wat in die wrong was, en nou gebeur dít met my vrou? Wat gaan hier aan? En ek het dit hard en duidelik gehoor, die woorde: ‘Gerald, it’s not about you!’ Dit was ’n moeilike duur tyd. Maar dwars deur Gerald se storie loop die goue lyn van mense wat God oor sy pad gestuur het . . . | 36m 31s | ||||||
| 2/17/25 | ![]() Jacques De Villiers van Joshua na die Reën | Jaco Strydom gesels met Jacques De Villiers van Joshua na die Reën “In graad drie het my ma my eerste kitaar les geboek en toe later vir my ’n keyboard gekoop. In die hoërskool het ek ’n band begin. Dit was uit en uit ’n Worship band met die naam Sovereign, en ons het gesuck!” Hy, sy vrou Danél en hulle drie kinders woon op ’n plaas tussen Johannesburg en Parys — waar hy geword het. Baie het verander van daardie eerste orkes op skool . . . Bookings: yolandi@jndr.co.za Borg 'n bed in een van ons Echo-huise | 40m 28s | ||||||
| 1/13/25 | ![]() Lerisa Meyer oor die see en die kerk en die dieper dors | “Ek en Handré bly in Uvongo met ons twee hondekinders, Leo en Teddie,” sê sy en vertel hoe hulle in 2020 van Pretoria as see toe getrek het. Dit was wonderlik en rof. Sy en Handré was pas gertoud en hy het kort daarna Covid gekry. Handré het ook teologie geswot. Hy vandag ’n onderwyser en help dikwels met preekbeurte in die gemeente . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise | 23m 19s | ||||||
| 11/25/24 | ![]() Jaco Strydom gesels met Erick van Breda oor ou ysters en kerkmense | Na skool het ek letterlik alle tipe besighede probeer terwyl ek swot. Van ń karwas, tot drom dienste, van besproeiing installeer tot groente verkoop — noem dit en ek het dit probeer! Vandag is ek mede-eienaar van twee suksesvolle besighede in die skrootmetaal bedryf en ek dank die Here vir alles wat ek geleer het uit my vorige probeerslae,” sê Erick van Breda wat onlangs bevestig is as diensleraar by NG Florauna in Pretoria . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise | 24m 48s | ||||||
| 11/8/24 | ![]() Jaco Strydom gesels met Henning Mostert in Ghanzi | Henning Mostert is een van daai mense wat jou beter laat voel oor die wêreld, die kerk, jouself en sommer die hele lewe. Hy is dominee op ’n klein dorpie in Botswana, maar ook ’n meganiese ingenieur, met ’n Meestersgraad in Veeartsenykunde en hy kan orrel en klavier speel en hy hou van seil — and that's just scratching the surface! “Ghanzi is net mooi in die middel van alles,” lag hy. “Ons is 1000km van Swakopmund af en 1000km van die Victoria meer af, 1200km van die Vrystaat, 1000 van Johannesburg 1500km van die Kaap.” Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise | 33m 03s | ||||||
| 10/15/24 | ![]() Jaco Strydom gesels met Ben en Elise Klut oor kerkwees in die stad en die berge | Hulle het mekaar in die hart van Hillbrow ontmoet. Vandag kerk die twee tussen die berge. Die gemeente waarvan hulle deel is, is in Winterton in mooie Noord Natal, aan die voet van die Dransberge. “Ons het begin dink dis dalk tyd vir ’n skuif. Toe op ’n dag besluit ons, ons gaan net een CV opstel en sê: ons is ’n package-deal, so of julle vat ons altwee of nie een van ons nie! So toe het hierdie gemeente een dominee-pos in twee gedeel sodat ons elkeen nou ’n halwe pos het ..." Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise | 32m 03s | ||||||
| 9/15/24 | ![]() Jaco Strydom gesels met Charlene Grobler | Charlene Grobler is die hoof van Jakaranda en Louis Botha kinderhuise. Jakaranda huisves 200 kinders in 20 huise; Louis Botha 90 kinders in 9 huise. Hulle het 10 maatskaplike werkers en ’n groot klomp ander personeel. “’n Skoolhoof het een keer vir my gesê, moeilikheid is jou besigheid Charlene! My groot werk is om mense te bestuur en te ontwikkel en die regte sisteme in plek te sit.” Hoe lyk jou tipiese dag? vra ek. “My tipiese dag is redelik nag!” lag sy . . . Lees artikel in Kerkbode | 41m 15s | ||||||
| 8/19/24 | ![]() Scherlize se Ysterplaat storie | “Toe dink ek, ja, die saal word nou gebruik en die verhoog lankal ingerig in kamers waar van ons mense bly. Wat kan ons nog gebruik? Ons stoor is nou klaar die kantoor, die ander kantoor is al die maatskaplike werker se plek, Hendriko bly reeds backstage in een van daai ou aantrekkamers, die gat onder die verhoog is die huiswerkkamer en die ou moederskamer is die crèche . . . Wat is daar nog? Toe dink ek, wel, daar is ’n oop stuk teer agter die kerk, en dít word nog nie gebruik nie., So toe kry ons containers en omskep hulle in ’n koshuis vir die baie van ons kids wat sukkel by hulle huise . . .” vertel Scherlize van der Merwe . . . Meer oor Isibindi Lees artikel in Kerkbode | 24m 31s | ||||||
| 7/17/24 | ![]() Stefaans se nuwe lewe is vol boeke | Sy lewe lees soos ’n storie vol erg uiteenlopende genres. En dis ’n verhaal vol eens ondenkbare verassings wat steeds besig is om geskryf te word. Baie het gebeur in die nege jaar ná Stefaans Coetzee vrygelaat is. Daar was ’n tyd toe jy, as jy sy naam hoor of iewers iets oor hom raaklees, dadelik gedink het aan die verregse tiener bomplanter wat lewenslank in die tronk sit. Toe breek daar ’n nuwe tydperk aan. ’n Tydperk waarin hy bekend word as die ou wat ’n nuwe lewe begin het, wat groentetuine plant in die plakkerskampe en opstaan teen rassisme en ongeregtigheid in Suid-Afrika — Stefaans is na 18 jaar vrygelaat toe van sy slagoffers en hulle familie hom bevriend het en ’n versoek gerig het vir sy parool. Vandag wanneer iemand die naam, Stefaans Coetzee, hoor is die kans goed dat hy of sy dink “dís mos die boeke-man!” dscoetzee22@gmail.com Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise | 21m 24s | ||||||
Showing 25 of 92
Pitch Fit is a Pro feature
See how bookable this show is for guests, which brands already advertise, the per-episode ad value, and the best-fit guest and sponsor profile. The numbers are blurred on the free plan.
How readily this show books outside guests like you.
How proven this show is for host-read sponsorships.
For Guests
ProFor Advertisers
ProUpgrade to Pro to unlock guest cadence, sponsor categories, fit scores, and per-episode ad value for this show.
Chart Positions
1 placement across 1 market.
Chart Positions
1 placement across 1 market.

























