
About this episode
The episode discusses the court's rejection of an appeal request regarding the Fishrot trial delay.
Regter Marelize du Plessis het 'n aansoek om verlof tot appèl teen haar vorige besluit om die Fishrot-verhoor nie vir tot ses maande uit te stel nie, van die hand gewys. Sy het saamgestem met die besware wat deur die Staat en Ricardo Gustavo geopper is.
Topics covered
- Fishrot case
- legal appeal
- court decision
Keywords
- Fishrot
- appeal
- court
- Marelize du Plessis
- Ricardo Gustavo
Mentioned in this episode
Organizations: Staat
More episodes of Nuus
- Die dag wat was, 12 Junie 2026 · June 12, 2026 · 5 min
- Uitvoerbok-toetse vertraag, prys val meer as 50% · June 12, 2026 · 1 min
- Russel hoop sy Catalunya GP is beter as twee voriges · June 12, 2026 · 0 min
- Swakopmund gaan begin water afsny oor uitstaande skuld · June 12, 2026 · 1 min
- Vitol se 3-maande brandstofverskaffing die regte besluit: Namcor · June 12, 2026 · 1 min
- De Beers-belang 'kan Namibië tot groot voordeel strek' · June 12, 2026 · 1 min
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Nuus podcast page.