
About this episode
Die eerste sessie van die sewende sitting van die Nasionale Vergadering het afgeskop met die begrotingswetsontwerp op die tafel.
Die eerste sessie van die sewende sitting van die Nasionale Vergadering het vandag afgeskop met die begrotingswetsontwerp steeds op die tafel. Die sessies sal tot en met 19 Mei voortgaan. Die voorsitter van die Nasionale Raad, Lukas Muha, het die sessie geopen.
Topics covered
- begroting
- Nasionale Vergadering
- sitting
- Lukas Muha
- politiek
Keywords
- begroting
- Nasionale Vergadering
- Lukas Muha
- sitting
- politiek
- wetgewing
Mentioned in this episode
Organizations: Nasionale Vergadering
More episodes of Nuus
- Die dag wat was, 12 Junie 2026 · June 12, 2026 · 5 min
- Uitvoerbok-toetse vertraag, prys val meer as 50% · June 12, 2026 · 1 min
- Russel hoop sy Catalunya GP is beter as twee voriges · June 12, 2026 · 0 min
- Swakopmund gaan begin water afsny oor uitstaande skuld · June 12, 2026 · 1 min
- Vitol se 3-maande brandstofverskaffing die regte besluit: Namcor · June 12, 2026 · 1 min
- De Beers-belang 'kan Namibië tot groot voordeel strek' · June 12, 2026 · 1 min
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Nuus podcast page.