Steenhuisen kondig suid-suid BKS-vennootskappe aan

Steenhuisen kondig suid-suid BKS-vennootskappe aan

From Nuus by Kosmos 94.1

May 5, 2026 · 0 min

About this episode

John Steenhuisen discusses the expansion of South Africa's foot-and-mouth disease vaccination program.

Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê Suid-Afrika het sy bek-en-klouseer-inentingsprogram aansienlik uitgebrei en miljoene dosisse uit Argentinië en Turkye bekom terwyl plaaslike produksie 'n hupstoot gegee word. Hy het in die parlement gesê meer as 2,5-miljoen diere is reeds landwyd ingeënt en die departement beoog om teen einde vanjaar 80-persent van die nasionale kudde te bereik deur 'n risiko-gegronde ontplooiing wat deur provinsiale spanne en privaat vennote ondersteun word:

Topics covered

  • landbouw
  • bek-en-klouseer
  • inentingsprogram
  • diere
  • parlement
  • risiko-gegronde ontplooiing

Keywords

  • bek-en-klouseer
  • inentingsprogram
  • Suid-Afrika
  • diere
  • John Steenhuisen

Mentioned in this episode

Organizations: Suid-Afrika, departement

Places: Argentinië, Turkye

More episodes of Nuus

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Nuus podcast page.