
Insights from recent episode analysis
Audience Interest
Podcast Focus
Publishing Consistency
Platform Reach
Insights are generated by CastFox AI using publicly available data, episode content, and proprietary models.
Total monthly reach
Estimated from 1 chart position in 1 market.
By chart position
- 🇦🇺AU · Comedy Interviews#1365K to 30K
- Per-Episode Audience
Est. listeners per new episode within ~30 days
3.5K to 21K🎙 Biweekly cadence·31 episodes·Long inactive - Monthly Reach
Unique listeners across all episodes (30 days)
5K to 30K🇦🇺100% - Active Followers
Loyal subscribers who consistently listen
1.5K to 9K
Market Insights
Platform Distribution
Reach across major podcast platforms, updated hourly
Total Followers
—
Total Plays
—
Total Reviews
—
* Data sourced directly from platform APIs and aggregated hourly across all major podcast directories.
On the show
Recent episodes
Dr Mairin Cason
Jun 2, 2023
1h 26m 23s
Meneer Dup
May 17, 2023
53m 30s
Dricus & Cameron
May 17, 2023
1h 04m 14s
Barry Bateman
Mar 22, 2023
51m 03s
Kiki
Feb 13, 2023
1h 20m 23s
Social Links & Contact
Official channels & resources
Official Website
Login
RSS Feed
Login
| Date | Episode | Description | Length | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| 6/2/23 | ![]() Dr Mairin Cason | Ek het, so 5 jaar terug, besluit om bietjie met Dr Cason te gaan praat oor die lewe se dinge en kak wat my pla. Ek is baie bly ek het. Ek was jare laas by haar en het besluit om by haar in te check vir ‘n chat oor geestesgesondheid oor die algemeen. Hierdie was lekker! As jy kinders het. Luister hier! As jy haar wil gaan sien of meer inligting soek, stuur ‘n whatssap of kontak haar kantoor (Peet) op 084 015-1476 of 012 342 2565 Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons k... | 1h 26m 23s | ||||||
| 5/17/23 | ![]() Meneer Dup | Meneer Dup het 30 jaar terug vir my skool gegee in Graad 2, ek het hom 30 jaar daarna weer raak geloop in Amsterdam, van alle plekke. Na paar biere en geselsies, het ek hom genooi om vir my te kom kuier en om meer te vertel waarmee hy nou daar besig is. Meneer Du Plessis is die hoof van die International School Leiden en die passie wat hy het vir die onderwys en sy leerlinge is merkwaardig. 'n Gebore onderwyser! Dankie vir die kuier en great chat meneer Dup! Op ’n ernstige noot word vervaardi... | 53m 30s | ||||||
| 5/17/23 | ![]() Dricus & Cameron | Dricus du Plessis en Cameron Saaiman het kom kuier na hulle onlangse oorwinnings in die UFC, Ons chat oor fights, gesondheid, pies, party en klomp ander dinge! Dankie manne! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal g... | 1h 04m 14s | ||||||
| 3/22/23 | ![]() Barry Bateman | Barry Batemen was een van ons beste joenaliste en het intussen deel geword van Afriforum se privaat verlvolgings gesag. Ons kort meer sulke initiatiewe in SA! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podca... | 51m 03s | ||||||
| 2/13/23 | ![]() Kiki | Kiki het bekendheid verwerf op tiktok gedurende lockdown en so ‘n groot gevolg opgebou. Sy het ‘n baie sterk persoonlikheid en daar is verkeie opinies oor haar veral na die Real Housewives of Pretoria reeks onlangs op Kyknet. As jy dink jy kan haar op som omdat jy haar volg op Tiktok of jy die show gekyk het, dink ek jy moet eers dié episode kyk. Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enig... | 1h 20m 23s | ||||||
| 2/13/23 | ![]() Nic van Wyk | Nic is ‘n groot Pal van my en hy verstaan kos! Hy kan vir jou smart goed aanmekaar slaan, maar ook goeie nostalgie by ‘n man terug bring met “feel good” kos uit jou ma se kombuis. Kyk uit vir sy boek, Brood en Botter, wat by al die goeie boekwinkels beskikbaar is! Dis ‘n moet hê! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n dr... | 45m 04s | ||||||
| 2/13/23 | ![]() JP & Ruan Smith | JP en Ruan is ‘n tweeling en professionele rugbyspelers wat beroemdheid verwerf het deur hoe hulle mekaar uitvang en skrikmaak. Dis altyd lekker om met 2 lekker span-honde te gesels op ‘n “ligter” ernstige noot. Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podc... | 1h 02m 47s | ||||||
| 10/7/22 | ![]() Chickenwing | Chickenwing se ambisie ken geen perke. Niks is van die kaarte af nie. Ten spyte van die struikelblokke op sy pad, pas hy eenvoudig aan en fokus sy visier op die volgende doelwit. Hy het my weer laat besef: Jou houding en ingesteldheid is alles! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.Besoek www.mediafar... | 59m 09s | ||||||
| 9/20/22 | ![]() Cameron Saaiman | Vandat ek hom die eerste keer gesien het is ek ‘n fan van Cameron, hy is jonk, humble en 'n fighter in die ware sin van die woord, maar hy is ook baie volwasse en berekend. As dit nie vir sy ore was nie sou mens dink hy is maar net nog ‘n jong laaitie wat sy weg in die lewe probeer vind, maar hy het ‘n visie en sy planne is agtermekaar en hy sal vir jou sweeties gee! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die ... | 1h 06m 40s | ||||||
| 9/12/22 | ![]() Jean Rossouw | Jean Rossouw het groot geword en bly in die Wildtuin, die man se lewe is NIE soos die average mens s’n nie, met noue onkomings met gevaaarlike diere en ander scary staaltjies wat jou laat dink oor jou eie lewe! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podca... | 57m 53s | ||||||
Want analysis for the episodes below?Free for Pro Submit a request, we'll have your selected episodes analyzed within an hour. Free, at no cost to you, for Pro users. | |||||||||
| 8/4/22 | ![]() Leon Schuster | Dit is vir my ’n ongelooflike voorreg om te kon gesels met die legendariese Leon Schuster. In 2013 toe ek begin het met grappies en dinge, was my hoop om uiteindelik net vir mense te beteken, wat Leon Schuster vir my en duisende ander soos ek, oor amper 50 jaar beteken het. Ek kon met hom gesels oor van my gunsteling pranks en sttories van kleintyd. Ek sal hierdie vir altyd onthou. Geniet dit. Dankie Leon jou YSTER! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid e... | 1h 22m 54s | ||||||
| 5/13/22 | ![]() Klein Harry en Victor (Jis ek love dit.) | Ou Harry het die internet gesmelt met sy skerp sê-goed en eerlikheid. Ons moes net weer met die man opvang en sy boetie het ook sommer 'n paar gedagtes met ons gedeel! Die manne is skerp! Geniet hom! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vr... | 30m 04s | ||||||
| 2/3/22 | ![]() Mike Schussler | Mike Schussler is 'n rock 'n roll ekonoom. Slimmer as 'n boom vol uile en nie bang om vir "The Powers That Be" op die vingers te tik nie. In hierdie episode gesels ons openlik oor die stand van Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte en oor wat die gewone man op straat te doen staan. Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n... | 1h 09m 38s | ||||||
| 1/27/22 | ![]() Ernst Roets | Ernst Roets kom maak 'n draai by OEN en hy gesels oor burgerregte, Afriforum, skateboarding en sy Afrikaanse heavy metal band! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podcast en video vervaardig deur: The M... | 1h 22m 54s | ||||||
| 1/20/22 | ![]() John-Laffnie de Jager | John-Laffnie de Jager het ‘n indrukwekkende CV! Pro tenniesspeler, afrigter, en life coach, ‘n term wat mens baie sien, maar JL se storie is anders! Sy storie gee hom kredietwaardigheid en enige mens sal baat deur tyd met hierdie man te spandeer!! Vat jou tyd en luister hierna, dis petrol vir die jaar! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media ... | 1h 13m 46s | ||||||
| 1/14/22 | ![]() Loufi en Rhuwaal | Loufi se musiek steek graag sy kop uit as die partytjie se gees loop! Na hierdie onderhoud gaan mense anders na sy lirieke en musiek kyk. Loufi en Rhuwaal deel in hierdie episode hulle verlede en foute asook hulle oorwinnings. Hulle hou nie terug nie - hierdie was intense, eerlik en oop. ‘n Bewys dat daar persoonlike versoening en groei is, as jy met jouself eerlik is en jou foute erken. Dit is al hoe n mens kan leer en groei. Dankie vir die gesprek manne - dit was n voorreg. Op ’n ernstige ... | 1h 03m 47s | ||||||
| 11/11/21 | ![]() Gavin Swart | Gavin se day job het nie baie kantoorure nie. Maar dit is baie opwindend en partykeer gevaarlik. Van sy videos op tiktok het miljoene views en ons chat oor wildbewaring en moderne maniere van bewusmaking. Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met... | 49m 50s | ||||||
| 10/13/21 | ![]() Ricus Nel | Die man met die mooiste naam in die bizz!! En boonop moerse talentvol en nice ook!! Ons het lekker gechat!! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm | 56m 36s | ||||||
| 10/7/21 | ![]() Peach van Pletzen | Ek het Peach laaaaaank terug ontmoet met ‘n moerse babalas! Hy is een van die interessantste mense wat ek al ooit ontmoet het en die manier hoe hy sy brand gevestig het is iets besonders. ‘n Man wat jou gaan verras met sy wysheid… great chat gewees! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.Besoek www.med... | 52m 34s | ||||||
| 9/30/21 | ![]() Edgar Rathbone | Ek het Edgar in Ellispark se losie ontmoet en voor ek geweet het wat presies hy doen, het ek klaar geweet hy is ‘n lekker ou. Min wetend hy gaan sulke diep spore in die rugby administrasie van Suid Afrika trap. Ons het lekker gechat en lekker paar koues na die tyd geniet!“ Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op ... | 41m 54s | ||||||
| 9/17/21 | ![]() Ulrich Roux | Ulrich en ek kom ‘n lang pad, hy is nie net ‘n baie suksevolle besigheidsman en prokereur nie, hy is ook een van die lojaalste mense wat ek ken ‘n baie goeie vriend, leier en een van lojaalste mense wat jy sal leer ken. Ons chat oor die ou dae en ook bietjie oor die regstelsels vandag en of ons nog op dit kan staat maak. Hierdie was lekker! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige vide... | 50m 18s | ||||||
| 7/28/21 | ![]() Dricus "Stillknocks" du Plessis | Ek Dricus jare terug ontmoet en was verras met hoe nederig die man is! Ons het intussen mekaar beter leer ken en dis lekker om te sien hoe iemand sy droom uit leef en presteer, veral as dit ‘n lekker ou is! Wat 'n YSTER! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb h... | 43m 21s | ||||||
| 6/11/21 | ![]() Jonathan Deal en Ian Cameron | Vandag gesels ons oor die nuwe wapenwette wat toegepas wil word deur die Suid-Afrikaanse regering, ons lig ons opinies en feitlike punte oor die saak. Ons gaste is Jonathan Deal en Ian Cameron. Hulle het baie kennis in terme van wapenwette en vat die owerheid aan in hierdie verband. Ons lig julle ook in oor die webtuistes wat jy kan besoek om teen die saak te appélleer. Maak 'n draai hier by Dear SA: https://bit.ly/3xcVS3J om jou kommentaar en/of opinie te lewer oor die saak. Ander webtuiste... | 41m 50s | ||||||
| 6/9/21 | ![]() Riaan Benade | Riaan Benade is besig om groot dinge te doen in die musiekwêreld, ons het bietjie gesels oor storie vertel, jag en allerhande lekker dinge! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podcast en video vervaar... | 1h 00m 26s | ||||||
| 6/1/21 | ![]() Pierre Dixon | Pierre is 'n besigheidsguru. Ons chat bietjie oor uitdagings wat entrepreneurs mag hê, Suid-Afrikaanse besighede se toekoms, waar 'n mens kan belê en hoe ons elkeen 'n bietjie meer van die pie kan wen. As jy dalk vrae het vir Pierre of sy span, besoek www.real-time.co.za of volg hulle op Facebook of Instagram Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digital... | 41m 16s | ||||||
Showing 25 of 31
Sponsor Intelligence
Sign in to see which brands sponsor this podcast, their ad offers, and promo codes.
Chart Positions
1 placement across 1 market.
Chart Positions
1 placement across 1 market.
























