
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Insights from recent episode analysis
On the show
- RSG1 ep
Audience Interest
Podcast Focus
Publishing Consistency
Insights are generated by CastFox AI using publicly available data, episode content, and proprietary models.
Most discussed topics
Brands & references
Total monthly reach
Based on the show's feed history.
Built from
- Per-Episode Audience
Est. listeners per new episode within ~30 days
9.6K to 118K🎙 Daily cadence·1,000 episodes·Last published yesterday - Monthly Reach
Unique listeners across all episodes (30 days)
32K to 392K - Active Followers
Loyal subscribers who consistently listen
18K to 216K
Market Insights
Platform Distribution
Reach across major podcast platforms, updated hourly
Total Followers
—
Total Plays
—
Total Reviews
—
* Data sourced directly from platform APIs and aggregated hourly across all major podcast directories.
| Date | Episode | Topics | Guests | Brands | Places | Keywords | Sponsor | Length | |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| 10/28/26 | Spektrum: Johannesburg se watervoorsiening deur staking geraak | 28 Oktober 2026: Watervoorsiening in Johannesburg geraak deur munisipale werkers se staking. Die polisie ontvang meer as 172 000 voltooide aansoeke vir 5 500 rekruutposte. 'n Gemeenskapsparty, Langeberg First, wil aanspreeklikheid in plaaslike regering bevorder. | 48m 21s | ||||||
| 10/27/26 | Spektrum: Benjamin Netanyahu veg om politieke oorlewing | 27 Oktober 2026: Die aantal mense wat siek geword het weens die besoedelde water in Bronkhorstspruit styg tot 833, waaronder 328 kinders. Nog 15 maatskappye word van die regering se lys van goedgekeurde kontrakteurs verwyder. AgriSA verwelkom die regering se tydelike brandstofverligting van R10 miljard. | 50m 15s | ||||||
| 10/26/26 | Spektrum: Eugene de Kock getuig voor die WVK-ondersoekkommissie | 26 Oktober 2026: Eugene de Kock, een van baie min mense wat ooit aan apartheidsmisdade skuldig bevind is, getuig voor die WVK-ondersoek. Bronkhorstspruit se water word 'n politieke voetbal in Tshwane op die vooraand van die munisipale verkiesing. Waterprobleme eis sy tol van die ekonomie. | 51m 23s | ||||||
| 10/23/26 | Spektrum: MK-party skop sekretaris-generaal uit | 23 Oktober 2026: Die MK-party skop sy sekretaris-generaal uit. Die Openbare Beskermer las 'n ondersoek na die Bronkhorstspruit-waterkrisis. Die polisie in Durban verskerp sy sigbaarheid nadat 'n groep mense 'n buitelandse burger doodslaan. | 51m 13s | ||||||
| 10/22/26 | Spektrum: Ongeloof oor onderwysdepartement se R630 miljoen onderspandering | 22 Oktober 2026: Ongeloof dat die nasionale onderwysdepartement R630 miljoen onderspandeer het. Ons praat met 'n ekonoom oor hoe November se brandstofpryse behoort te lyk ná gister se verligting. Die Suid-Afrikaanse regering maak groot vordering in die hantering van sy skuldlas. | 51m 24s | ||||||
| 10/21/26 | Spektrum: Oortree Gayton McKenzie verkiesingsgedragskode? | 21 Oktober 2026: Oortree die PA se Gayton McKenzie die verkiesingsgedragskode? Motoriste hoop dat vanmiddag se minibegroting verligting by die brandstofpomp sal gee. Haai-aanvalle in die kollig ná gister se noodlottige voorval. | 50m 40s | ||||||
| 10/20/26 | Spektrum: Ondersoek na beweerde versuim deur Tshwane-amptenare om chloor in drinkwater te gooi | 20 Oktober 2026: 'n Ondersoek begin na die beweerde versuim deur Tshwane-amptenare om chloor in die drinkwater te gooi. Sowat 400 mense in Bronkhorstspruit het maagdermontsteking ontwikkel. 'n Polisie-generaal verskyn in die hof op aanklagte van die onwettige besit van ammunisie. Moontlike verligting vir motoriste oor die hoë brandstofprys in môre se mini-begroting. | 49m 45s | ||||||
| 10/19/26 | Spektrum: Vier nuwe gevalle van a-pokke in SA | 19 Oktober 2026: Oudpresident Thabo Mbeki beskryf die ooreenkomste wat tussen die ANC en die apartheidsregering bereik is as 'n legkaart. Die nasionale polisiekommissaris, generaal Fannie Masemola, is terug op kantoor. Vier nuwe a-pokke-gevalle word in Suid-Afrika bevestig, wat die totaal sedert Januarie vanjaar op 26 te staan bring. | 53m 22s | ||||||
| 10/16/26 | Spektrum: Kommer oor ernstige kinderwanvoeding in Oos-Kaap | 16 Oktober 2026: Kommer oor ernstige voedselonsekerheid en wanvoeding onder kinders in die Oos-Kaap. 'n Waarskuwing dat Suid-Afrikaners aansienlik meer kan opdok vir hoender wat van Europa ingevoer word. Die Inkomstediens reageer op klagtes dat terugbetalings vanjaar langer as gewoonlik neem. | 46m 39s | ||||||
| 10/15/26 | Spektrum: Verkiesingsdebat - Mangaung | 15 Oktober 2026: Die Mangaung-metro in Bloemfontein in die Vrystaat is in die nuus oor die ANC se kanidaatslyste wat nie betyds ingedien is voor die OVK se spertyd nie. Die Konstitusionele hof het pas uitspraak gelewer in die ANC se aansoek dat 181 van sy kandidate se name wél op die kieserslys vir die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November kan verskyn. Die hof het beslis dat die ANC dié kandidate op die party se kieserslys mag hê. Daar was trane van blydskap van die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula. Hy het ná die uitspraak gesê hy het gewonder of hy uit sy posisie moet tree. Terwyl Mbalula die konferensie teogespreek het, het hy inmekaar gesak. Die Mangaung-metro word direk hierdeur geraak, want die ANC se proporsionele kandidate sou uitgesluit gewees het as die hof anders besluit het. Die helfte van die setels in die Mangaung-raad is proporsioneel, en al agt ANC-burgemeesterskandidate is op die party se proporsionele lys. Die Mangaung-metro sluit Bloemfontein in, en die dorpe Botshabelo, Thaba Nchu, Dewetsdorp, Soutpan, Van Stadensrus en Wepener. Die gaste is Werner Pretorius (DA-burgemeesterskandidaat), Logan Kruger (ANC-raadslid), Sophia Swartz (Patriotic Alliance se burgemeesterskandidaat) en professor Elizabeth Snyman-Van Deventer (Vryheidsfront Plus se koukusleier en burgemeesterskandidaat). | 51m 56s | ||||||
Want analysis for the episodes below?Free for Pro Submit a request, we'll have your selected episodes analyzed within an hour. Free, at no cost to you, for Pro users. | |||||||||
| 10/14/26 | Spektrum: Zuma laat vaar appèl in korrupsiesaak | 14 Oktober 2026: Oudpresident Jacob Zuma laat vaar sy appèl in sy korrupsiesaak. Die jongste Suid-Afrikaanse Voedselsekerheidsindeks wys dat al hoe minder families voedsame voedsel kan bekostig. Agri SA hou sy jaarlikse kongres midde 'n moeilike jaar vir boere. | 49m 39s | ||||||
| 10/13/26 | Spektrum: Shadrack Sibiya se borgtogaansoek in verkragtingsaak uitgestel | 13 Oktober 2026: Regstreeks vanaf die Suider-Afrika Telekommunikasie Netwerke en Toepassingskonferensie in die Darkensberg. Ons kyk na Die toekoms van digitale kommunikasie en die rol van kunsmatige intelligensie. Die voormalige adjunkpolisiehoof Shadrack Sibiya se borgtogaansoek in sy verkragtingsaak tot môre uitgestel. Meer as 960 000 matrikulante begin landwyd met hulle eindeksamen. | 50m 53s | ||||||
| 10/12/26 | Spektrum: ANC in Konstitusionele Hof om 181 raadslede op stembrief te kry | 12 Oktober 2026: Die ANC wend hom tot die Konstitusionele Hof in 'n poging om 181 raadslede op die stembrief te kry. Ons praat met 'n politieke kenner oor wie die MK-leisels sal vashou terwyl Jacob Zuma siek is. Die Aussies het die hef in die hand teen die Proteas in Durban. | 50m 00s | ||||||
| 10/9/26 | Spektrum: Kan ’n vierdag-werkweek tot gesonder personeel lei? | 9 Oktober 2026: Die departement van binnelandse sake trek sy direktief oor die aanvaarding van asielaansoeke terug. Kan ’n vierdag-werkweek tot gesonder personeel lei? Bendegeweld op die Kaapse Vlakte is onder die vegrootglas. Wat is die ware braaibroodjie? | 51m 50s | ||||||
| 10/8/26 | Spektrum: Ontvanger wil belasting op die taxibedryf hef. | 8 Oktober 2026: Die Inkomstediens wil belasting op die taxibedryf hef. Oud-weermaglede is onseker of hulle private mediese dekking van November af sal hê. Kan voorgeskrewe brande gemeenskappe teen veldbrande beskerm? Springbok kry sy eie boeremark. | 52m 20s | ||||||
| 10/7/26 | Spektrum: Verkiesingsdebat - Stellenbosch | Regstreekse uitsending van die RSG Nuus en Aktualiteits-verkiesingsdebat vir die Stellenbosch-munisipaliteit. Die ANC (Jerimia Thuynsma), DA (Jeremy Frasser), Good ( Marius van Stade), VF+ (JC Macfarlane) en die EFF (Carl Niehaus) sal Suzanne Paxton te woord staan oor verkiesingsbrandpunte. | 52m 16s | ||||||
| 10/6/26 | Spektrum: Hoekom vaar sommige munisipaliteite beter as ander? | 6 Oktober 2026: Hoekom vaar sommige munisipaliteite beter as ander? Ons stel dié vraag aan 'n regeerkundige. Ons fokus op die val van Steinhoff. Dr. Allan Boesak se nalatenskap word in 'n nuwe boek vervat. Wyntoerisme se bydrae tot die ekonomie is onder die vergrootglas. | 53m 26s | ||||||
| 10/5/26 | Spektrum: Duisende in Tshwane steeds kragloos | 5 Oktober 2026: Duisende inwoners in die Tshwane-metro is steeds sonder krag. Miljoene onderwysers wêreldwyd teen 2030 benodig. Het die verbod op selfone in die klaskamer 'n positiewe uitwerking op leerlinge se akademiese prestasie? Die Stellenbosch Wynroete vier sy 55ste bestaansjaar. | 54m 09s | ||||||
| 10/2/26 | Spektrum: Voertuigverkope breek deur 60 000-kerf | 2 Oktober 2026: Nuwe navorsing wys dat werkloses wat die toelae van R370 ontvang, nie ontmoedig word om werk te soek nie. Voertuigverkope breek in September vir die eerste keer in jare deur die 60 000-kerf. Hoekom is 'n konferensie oor kunsaktivisme vandag relevant? Ons praat met 'n dramaturg en rolprentmaker. | 51m 08s | ||||||
| 10/1/26 | Spektrum: Nuwe klag teen Shadrach Sibiya | 1 Oktober 2026: 'n Nuwe klag van die oortreding van die Vuurwapenbeheerwet word by die geskorste adjunk-polisiekommisaris, Shadrach Sibiya, se klagstaat gevoeg. Al hoe meer stemme gaan op dat die nasionale polisiekommissaris, generaal Fannie Masemola, in sy amp herstel word. Cosatu sê R10-miljard moet uit die staatskas vir brandstofprysverligting bewillig word. | 49m 16s | ||||||
| 9/30/26 | Spektrum: Verkiesingsdebat - Johannesburg | 30 September 2026: Suzanne Paxton lei die debat tussen politieke partye wat aan die plaaslike regeringsverkiesing in Johannesburg deelneem. | 52m 17s | ||||||
| 9/29/26 | Spektrum: Stropers teiken die hoogsbedreigde Kaapse Hertkewer | 29 September 2026: 'n Aanbod is aan perskeboere gemaak wat deur die sluiting van die Tulbagh-inmaakfabriek geraak word. Demensie-gevalle in Suid-Afrika sal na verwagting skerp toeneem teen 2050. Stropers teiken nou ook die hoogsbedreigde Kaapse Hertkewer. | 51m 16s | ||||||
| 9/28/26 | Spektrum: Groeiende tekort aan noodsaaklike medisyne | 28 September 2026: Die Madlanga-kommissie gaan strafregtelike klagte teen die voormalige adjunkhoof van misdaadintelligensie, Feroz Khan, lê. Drie Artikel 9-instellings begin met 'n ondersoek na geslagsgeweld. Daar is 'n groeiende tekort aan noodsaaklike medisyne in die openbare en private sektors. | 49m 18s | ||||||
| 9/25/26 | Spektrum: DA vra vir ingryping by reguleringsowerheid vir private sekuriteitsbedryf | 25 September 2026: 'n Boete van so veel as R100 000 voorgestel vir die indiensneming van ongedokumenteerde buitelandse werknemers. Die DA vra vir ingryping by die reguleringsowerheid vir die private sekuriteitsbedryf. 'n Oudiovisuele boek is in die pyplyn om die N/uu-taal van uitsterwing te red. | 49m 19s | ||||||
| 9/24/26 | Spektrum: Hofgeding oor vier partye se proporsionele kandidaatlyste | 24 September 2026: ‘n Hofgeding om vier partye se proporsionele kandidaatlyste onwettig te laat verklaar. Ons bekyk 'n taal wat diep in die geskiedenis en identiteit van Kaapstad verweef is, Afrikaaps of Kaaps. Amerika en Iran hervat vredesonderhandelinge. | 48m 45s | ||||||
| 9/11/26 | uitleveringbedrogspul+3 | — | — | VSASuid-Afrika+2 | Nigeriërsuitlevering+5 | — | 48m 36s | ||
| 9/10/26 | politicsleadership changes+3 | — | DAANC+1 | — | Jacob ZumaMK-party+6 | — | 52m 05s | ||
| 9/9/26 | early childhood developmentpolice dog injury+3 | — | polisiehondEkurhuleni+1 | — | Ekurhulenipolice dog+4 | — | 51m 19s | ||
| 9/8/26 | South Africa economyANC legal actions+3 | — | ANCVerkiesingskommissie | Suid-Afrikasewe provinsies | ANCSouth Africa+5 | — | 53m 05s | ||
| 9/7/26 | legal investigationsuspension+3 | — | Onderstepoort Biologiese Produkte | Kaapstad | Anele TembeOnderstepoort Biologiese Produkte+3 | — | 50m 56s | ||
| 9/4/26 | AGOAeducation+3 | — | AGOAVryheidsfront Plus | GautengJohannesburg | AGOAGauteng+4 | — | 50m 44s | ||
| 9/3/26 | Tongaat Hulettsuikerrietprodusente+3 | — | Tongaat Hulettminister van basiese onderwys | Ditsobotla-munisipaliteitNoordwes | Tongaat Hulettsuikerrietprodusente+4 | — | 46m 05s | ||
| 9/2/26 | El Niñoweather+4 | — | WeerdiensVerkiesingskommissie+1 | — | El Niñotemperature+4 | — | 48m 15s | ||
| 9/1/26 | Rotaviruschildren's health+3 | — | Spesiale Ondersoekeenheid | — | RotavirusLeonard Lekgetho+4 | — | 47m 42s | ||
| 8/31/26 | koringoesdroogte+3 | — | — | Swartland | koringoesSwartland+3 | — | 49m 38s | ||
Showing 35 of 1000
Pitch Fit is a Pro feature
See how bookable this show is for guests, which brands already advertise, the per-episode ad value, and the best-fit guest and sponsor profile. The numbers are blurred on the free plan.
How readily this show books outside guests like you.
How proven this show is for host-read sponsorships.
For Guests
ProFor Advertisers
ProUpgrade to Pro to unlock guest cadence, sponsor categories, fit scores, and per-episode ad value for this show.
Chart history for Spektrum
Peaked at #167 in South Africa, currently #167 in South Africa.
| Market | Genre | Peak | Current | Trend |
|---|---|---|---|---|
| South Africa | — | #167 | #167 | — |
Chart Positions
1 placement across 1 market.
Chart Positions
1 placement across 1 market.