
NA-LEEF gedagte | Geseënd is dié wat huil (1)
From Stellenbosch Gemeente by SG Web
March 18, 2026 · 6 min
About this episode
This episode reflects on the concept of blessing in the context of grief and emotional expression.
Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse of lees die blog-inskrywing hier onder. . . Na-leef gedagte — Geseënd is dié wat huil (1) Treur is treurige woord. Dit klink te abstrak, te stil, te onsintuiglik, te innerlik. Huil is ’n tragies tasbare woord. Dit is meestal sigbaar, hoorbaar, kan selfs geproe word. Wanneer jy iemand vashou wat huil kan jy die ontsteltenis fisies voel. Huil is lastig lyflik. Hierdie week wonder ek oor Jesus se onverwagse “Geseënd is die wat treur…” in die lig van al nege die saligspreuke en vertaal dan die gedagtes in korter poëtiese gedagtes… Geseënd is dié wat huil Geseënd is dié wat huil wanneer die gewig van die lewe deur hul skanse breek, hul voorgee stroop en die waarheid tot trane vloei — want dit is hier waar ons onthou ons was nooit bedoel om die wêreld alleen te dra nie. Geseënd is dié wat huil oor wat verloor is — ’n geliefde stem wat stil geword het, ’n stoel wat leeg staan by die tafel, ’n lewe wat skielik verander het— want rou is liefde wat nêrens anders het om heen te gaan nie— as om te besef hoe hul liefde jou gevind het nie. Geseënd is dié wat huil, wat weier dat die wêreld hul verhard. In ’n tyd wat eis ’n…
Topics covered
- grief
- blessing
- spirituality
- poetry
- emotional expression
Keywords
- Geseënd is dié wat huil
- treur
- rou
- liefde
- saligspreuke
Mentioned in this episode
Books & works: Geseënd is die wat treur
Places: trane vloei, rots-van-Gibraltar, deurweek, Wanneer ander, omhelsend
More episodes of Stellenbosch Gemeente
- Preek | Sondag 19 April – Heinrich Dry · April 18, 2026 · 25 min
- Preek | Sondag 12 April – Pieter Roeloffse · April 11, 2026 · 32 min
- Preek | Opstandingsondag – André Serfontein · April 4, 2026 · 34 min
- Preek | Goeie Vrydag – André Serfontein · April 2, 2026 · 31 min
- Preek | Sondag 29 Maart – Pieter Roeloffse · March 28, 2026 · 22 min
- NA-LEEF gedagte | Gelukkig is jy wat huil (2) · March 18, 2026 · 7 min
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Stellenbosch Gemeente podcast page.