Hof toe oor 'n handdoek

Hof toe oor 'n handdoek

From Driesestig by RSG

May 8, 2026 · 2 min

About this episode

Die episode bespreek 'n Duitse toeris se klagte oor sy Griekse vakansie-ervaring waar ander toeriste handdoeke gebruik het om plek op sonbeddens te beset.

‘n Duitse toeris is hof toe oor ‘n Griekse vakansie-ervaring wat nie na wense was nie. Hy het min kans gekry om die sonbeddens te gebruik, want ander toeriste het voor sesuur soggengs al hul handoeke op die beddens gesit om hul plek te hou. Op die ou end moes die toeroperateur opdok.

Topics covered

  • toerisme
  • vakansie
  • sonbeddens
  • regulasies
  • klagtes

Keywords

  • Duitse toeris
  • Griekse vakansie
  • sonbeddens
  • handdoek
  • toerisme

Mentioned in this episode

Organizations: toeroperateur

Places: Duitse, Griekse, sonbeddens

More episodes of Driesestig

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Driesestig podcast page.