In die wêreld van landbou 4 Mei 2026

In die wêreld van landbou 4 Mei 2026

From Driesestig by RSG

May 4, 2026 · 5 min

About this episode

This episode covers agricultural news including a livestock auction closure due to foot-and-mouth disease, winter crop estimates, the impact of high pistachio prices, and annual awards from SA Stamboek.

In hierdie week se landbounuus hoor ons onder meer van ‘n veilingskraal buite Bloemfontein wat sy hekke moes sluit weens ‘n bek-en-klouseer-uitbreking, die Nasionale Oesskattingskomitee se eerste winteroesskatting vir die jaar, die positiewe impak van die hoë pistachiopryse op produksie in die Karoo, en SA Stamboek se jaarlikse elite-toekennings.

Topics covered

  • landbouw
  • bek-en-klouseer
  • winteroesskatting
  • pistachiopryse
  • elite-toekennings

Keywords

  • landbouw
  • bek-en-klouseer
  • winteroesskatting
  • pistachiopryse
  • elite-toekennings

Mentioned in this episode

Organizations: Nasionale Oesskattingskomitee, SA Stamboek

Places: Bloemfontein, Karoo

More episodes of Driesestig

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Driesestig podcast page.