
About this episode
Mienke discusses how to handle being single and explores various activities and mindsets during this time.
Wat moet jy nou regtig doen in die tyd vat jy single is? Wat moet jy met al die tyd op jou hande doen? Meer bid? Minder bid? Meer vry? Minder vry? Tinder join? Opgee? 'n Non word? Dis is nie 'n one-size-fits-all-solution nie, maar ek dink wel daar is wyse en dan is daar ook dom dinge om te doen in daardie tyd, waarmee is jy besig? Liefde Mienke PS: die volgende episode interview ek my vriendin wat 28 jaar van single wees ervaring het - sy leer my 'n ding of drie wat ek nie besef het nie...
People in this episode
Host: Mienke Jacobs
Guest: my vriendin
Topics covered
- single life
- self-improvement
- relationships
- mental health
- faith
Keywords
- single
- relationships
- self-help
- Tinder
- faith
- personal growth
More episodes of Ek Jy Ons
- Are we STILL doing New Year's resolutions? · January 14, 2026 · 35 min
- The Cost of Choosing Life — even when they said abort. · November 20, 2025 · 1h 4m
- Wanneer positiwiteit toksies raak · October 14, 2025 · 24 min
- Moet jy Kaap toe trek of nie? · September 16, 2025 · 49 min
- Hoe om jou single vriende te help, of nie... · July 31, 2025 · 40 min
- It's not all BLACK and WHITE · June 11, 2025 · 54 min
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Ek Jy Ons podcast page.